Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.
"Ons het familie in Bloemfontein by wie ons kuier in Bloemfontein, dit is waarom ons verblyf nodig gehad het - maar ek dink nie die beskikbaarheid van aktiwiteite in Bloemfontein regverdig 'n hele week se vakansie nie."
"Unfortunately I made use of Intercape bus services. Going to Bloem was fine, but the tourist centre where you get the bus is very very dirty and not for human use."
"Dis 'n kompakte, vriendelike stad met alles wat jongmense soek. Die bonus was die skou wat aan was."
"Bloemfontein is a fantastic place. Places we enjoyed - Chicago, Copper Clover and Longhorn Steakhouse."
"Bloemfontein word genoem die Stad van Rose, maar wanneer jy deur die stad ry dan is die verval en agteruitgang soos met ook ons plattelandse dorpe duidelik sigbaar."
"Ons het nie veel van 'n keuse as om Bloemfontein te besoek nie, dit is waar goeie hospitale en dokters is en ons gaan ten minste 4 keer per jaar daarheen en slaap ten minste 10 nagte per jaar daar. Ons het ook al vir drie jaar daar gewoon en geniet ons besoek daar elke keer. "
"We have family in Bloemfontein and visit often. "Boere mark" on a Saturday is one of our favorite ways of time spent. Friendly people around. And delicious food!"
"Ek het dit gelukkig gevang aangesien die president daar was, was die strate baie skoon en die SAP en verkeer se teenwoordigheid was 'n pluspunt."
"Vir klein plattelandse dorpie inwoners was Bloemfontein se verkeer net te besig, maar ons het ons kuier daar ongelooflik baie geniet."