Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1473 reviews.

Bloemfontein

Castello Guest House

"As mens langer as 'n aand het, is daar baie om te sien."

Bloemfontein

The Tredenham Boutique Hotel

"Ons slaap gereeld daar oor. "

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"The service we received from the Honda Dealership in Bloem was efficient, accommodating and really top class. Thank you Honda Bloemfontein."

Bloemfontein

Stay @ 126

"I love Bloem, so always enjoy visiting."

Bloemfontein

Albion B&B

"Bloemfontein is a place to visit."

Bloemfontein

Edaneg

"A city with many options for an overnight stay."

Bloemfontein

Plaas Cottages

"Absoluut die moeite werd!"

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Mense is vriendelik. Hul restaurante is puik met baie goeie steaks. Die mense weet wat goeie vleis is."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Awesome dorp."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Daar is nie baie besienswaardighede in Bloem nie."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Bloemfontein is 'n goeie toeristebestemming. Ons het baie lekker geëet by Texas Burger & Beer house die mense is ook almal so vriendelik!"

Bloemfontein

Telos @ Reitz

"Bloemfontein is baie verwaarloos en vuil. Eskom maak dit nie beter nie!"

Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Baie gerieflik om inkopies te doen. Veilige stad."

Bloemfontein

Edaneg

"Was 'n heerlike wegbreek."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Strate in 'n baie swak toestand."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Ons was vir 'n kursus in Bloemfontein by die UV se proefplaas, hulle het rerig baie moeite gedoen. "

Bloemfontein

Edaneg

"Dis vir ons 'n oornagstop tussen Gauteng en Kaap."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Dis jammer die provinsie en stad (Bloemfontein) het so verval, ek is gebore Vrystater en dit breek my hart. Glo nog altyd Bloemfontein en die Vrystaat het BAIE meer om toeriste te bied as wat tans beskikbaar is."

Bloemfontein

Stonehill Villa

"Die bietjie wat ons gesien het, was aangenaam en mens sal graag meer van Bloemfontein wil ondervind."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Vriendelike inwoners."

Bloemfontein

Albion B&B

"Baie gevaarlike plek om te ry met jou eie vervoer. Ek beveel aan jy ry met 'n busdiens of 'n cabby rond."

Bloemfontein

Edaneg

"Ek het groot geword in Vrystaat. Dit was altyd so 'n mooi dorp."

Bloemfontein

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

"Bloemfontein is altyd ons nommer een stad om na te reis vanaf die platteland."

Bloemfontein

Castello Guest House

"Definitief die stad van rose."

Bloemfontein

Castello Guest House

"Dankie vir julle flink diens!"

Bloemfontein

Franklin View

"Mooi dorp, maar totaal verwoes deur die mense wat daarna moet. Slaggate om elke draai, vuilissakke op die sypaadjies en toegegroeide rose met bosse en gras. Defnitief nie meer die rosestad nie."

Bloemfontein

Lemon and Lime Guest House

"Daar is baie om te doen in en om Bloemfontein."

Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Die Coffee Talks Cafe in Rayton is 'n weggesteekte juweel en het ons 3 heuglike ure daar deurgebring. Behalwe die goeie kos, koffie en atmosfeer, was dit 'n onvergeetlike geestelike ervaring. Beslis my eerste besoekpunt wanneer ek weer Bloemfontein besoek. Behoort heelwat meer bemark te word. Dis iets heeltemal anders as jou gewone koffiewinkel en moet beleef word."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers