Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.

Bloemfontein

Cheetah Manor

"Rondom Universitas Spar en die stadsypaadjies in die algemeen is dit baie vuil en vol rommel. Lyk asof die munisipaliteit ingegee het en nie meer sy pligte nakom nie."

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Vriendelike mense!"

Bloemfontein

Nations Lodge

"Ek hou nie van Bloemfontein nie. Jy word vertrap in winkelsentrums."

Bloemfontein

Constantia Guesthouse

"Dele was skoon maar ander dele baie vuil. Maar oor die algemeen nie sleg nie."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Bloemfontein is an alright travel destination. I was here for research, and not for a holiday."

Bloemfontein

Deane Cottage

"Bloemfontein is okay."

Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Suburbs well signposted. Yet the town has an overall feel of neglect and infrastructure is not maintained. Buildings and monuments neglected. Inner city not safe and gives the feeling of a third world city. Dirty, unsafe and generally neglected. Once a beautiful city, now a hovel."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Die stad is vuil en morsig."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie. Groot verskeidenheid eetplekke."

Bloemfontein

Deane Cottage

"Dis ons bestemming vir mediese, finansiële en inkopie dienste. Heerlike plattelandse stad."

Bloemfontein

College Lodge

"Op pad Kaap toe - regte plek om bene te rek, ontbyt te geniet, halfpad na die Karoo. Perfekte plek om op pad huis toe weer te oornag."

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"Uitstekende mediese dienste beskikbaar."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Stad met 'n dorpsatmosfeer."

Bloemfontein

Toscana Estate

"Trotse mense en plek."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Nie regtig 'n vakansiebestemming nie."

Bloemfontein

Grace Cottage

"Baie mooi stad."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Was in die hospitaal opgeneem - nie veel van Bloemfontein gesien nie."

Bloemfontein

At 36

"Raak baie vuil."

Bloemfontein

Alkira

"Rosestad gewees."

Bloemfontein

Waverley Manor Guesthouse

"Dis jammer om die algemene verval in die voorheen mooi stad waar te neem."

Bloemfontein

Dias Guest House

"Was rustig en skoon!"

Bloemfontein

Plaas Cottages

"Interessante erfenis maar die dorp het bietjie liefde nodig."

Bloemfontein

Telos @ Reitz

"Ons is gereelde besoekers aan die Oos- en Weskaap - Bloemfontein is ons eerste keuse as oornagplek. Lieflike stad waarheen ons telkens sal terugkeer."

Bloemfontein

Premiere Guest House

"Die beste stad in SA."

Bloemfontein

Anri Guest House

"Bloemfontein het baie besienswaardighede, maar die strate en algemene netheid het baie agteruitgegaan."

Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Naval Hill bied 'n goeie uitsig oor die stad."

Bloemfontein

Sola Gratia

"Bloemfontein het egter sy naam as Blommetjiesfontein verloor."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers