Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.
"Rondom Universitas Spar en die stadsypaadjies in die algemeen is dit baie vuil en vol rommel. Lyk asof die munisipaliteit ingegee het en nie meer sy pligte nakom nie."
"Dele was skoon maar ander dele baie vuil. Maar oor die algemeen nie sleg nie."
"Bloemfontein is an alright travel destination. I was here for research, and not for a holiday."
"Suburbs well signposted. Yet the town has an overall feel of neglect and infrastructure is not maintained. Buildings and monuments neglected. Inner city not safe and gives the feeling of a third world city. Dirty, unsafe and generally neglected. Once a beautiful city, now a hovel."
"Dis ons bestemming vir mediese, finansiële en inkopie dienste. Heerlike plattelandse stad."
"Op pad Kaap toe - regte plek om bene te rek, ontbyt te geniet, halfpad na die Karoo. Perfekte plek om op pad huis toe weer te oornag."
"Dis jammer om die algemene verval in die voorheen mooi stad waar te neem."
"Ons is gereelde besoekers aan die Oos- en Weskaap - Bloemfontein is ons eerste keuse as oornagplek. Lieflike stad waarheen ons telkens sal terugkeer."
"Bloemfontein het baie besienswaardighede, maar die strate en algemene netheid het baie agteruitgegaan."