Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1473 reviews.
"Paar minute se ry vanaf Makro. Ideaal vir ons plattelanders."
"Vriendelike mense en soveel bedagsaamheid teenoor ander persone het ek lanklaas in my lewe beleef. Dit is voorwaar 'n stad om op trots te wees "
"Westdene self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby die besienswaardighede van Bloemfontein."
"Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek. "
"Ons wou graag Naval Hill en die Planetarium besoek, maar kon verskeie dae (Maandag tot Woensdag) geen kontak maak met enigiemand wie ons kon te hulp wees nie. Ons kon wel teen Donderdag kontak maak, maar kon toe nie die volgende vertoning bywoon nie. Die besigtiging van die vroue- en kindermuseum was wel interessant en leersaam."
"Ons het slegs daar geslaap en ons sal volgende keer plek soek wat goedkoper is, want ons slaap slegs daar en vertrek weer in die oggend nadat ons gestort het."
"We had meetings at Mimosa Mall and this was very close to the Mall and close to the highway to get in and out of Bloemfontein."
"I suppose it depends what you are there for. We were there as part of our own personal heritage/ancestry road trip and it certainly met our expectations."