Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.

Bloemfontein

Elior Guest House

"Goeie toeristebestemming. Restaurant op Navel Hill is fantasties en drawwers kan lekker bulte oefen."

Westdene, Bloemfontein

Telos @ Reitz

"The location is central to all the major attractions within the city. Close to all the major malls and shops. "

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Dit is redelik sentraal geleë en kon maklik na ander dele beweeg."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n pragtige bestemming en die winkelsentrum is ook gerieflik naby. "

Bloemfontein

Plaas Cottages

"Altyd lieflike Vrystaatse gasvryheid!"

Universitas, Bloemfontein

EdelRose

"It is so central and close to the varsity."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Sentraal en vriendelike inwoners."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Een van die beste en veiligste woonbuurte in Bloemfontein. Beveel dit vir almal aan."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Pepper Tree

"Veilige, stil area, binne vinnige ryafstand van meeste besoekpunte."

Brandwag, Bloemfontein

College Lodge

"Baie naby aan Grey College vir besoekende sportskole."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Clean city with excellent restaurants. "

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Baie goed om te doen en lekker goed! "

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"

Heuwelsig, Bloemfontein

A Castle With A View

"Dis baie rustig en nie so gejaag soos die res van Bloemfontein nie."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"We love Bloemfontein."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"Close to everything and quiet. "

Langenhovenpark, Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Was great. Jammer ons net daar oorgeslaap."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Dis nie te ver van die middedorp nie. Rustige en stil omgewing. "

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Baie verwaarloosde area."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Gerieflik en naby aan alles."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Park Living Guesthouse

"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit. "

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Baie sentraal geleë."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Netjiese area. Sentraal."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee

"Baie goed geleë, maklik om te vind."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang