Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Bloemfontein is die rosestad met mense met harte van goud. Bloem het en sal maar altyd 'n sagte plek in my hart het."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"Universitas Ridge is 'n woonbuurt. Indien jy na restaurante soek of 'night life' soek is dit nie die plek vir jou. Maar indien jy rus soek of selfs 'n student of sakeman is wat stilte en rus soek, is die plek wonderlik. "

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Very friendly town. Definitely worth a visit! We visited the "Naval-View" and met a Giraffa camelopardalis. Amazing."

Bayswater, Bloemfontein

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"It is very central and close to everything. Very convenient."

Westdene, Bloemfontein

Telos @ Reitz

"Gerieflik om te bereik vanaf N1. Naby stad en besienswaardighede. "

Bloemfontein

Ruresta Guesthouse

"Bloemfontein het baie besienswaardighede, maar bitter vuil. "

Park West, Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Die hospitaal en die een hoofpad is naby aan Park West en dan hoor mens die ambulanse as daar 'n noodgeval is en sekere motors wat probeer spog in die middel van die nag."

Fleurdal, Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms

"Dit is 'n baie skoon en netjiese area. Toegang tot die stad is maklik en so ook na die hoofroetes in en om Bloemfontein."

Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage

"Parkering by die malls in Waverley is 'n groot problem. "

Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee

"Dalk effe ver van hoof besighede, maar paaie is so maklik en toeganklik dat dit geen probleem is nie."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Lekker naby aan die Universiteit geleë. "

Brandwag, Bloemfontein

Premiere Guest House

"Nice and quite place thinking of buying a house there."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Pragtige stad. Vriendelike mense."

Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage

"Waverly is in a pleasing natural environment close to business areas. "

Westdene, Bloemfontein

Lala Dene Lodge

"Naby Mimosa mall. Gerieflik naby stadium en stadium swembad."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Besoek gerus die Vroue en Voortrekker monument - beslis die moeite werd. Een van die beste museums in Suid-Afrika na my mening. Ek kan ook Bella Cassa Restaurant aanbeveel - die beste pizza ooit!"

Brandwag, Bloemfontein

Premiere Guest House

"Brandwag is my favourite. Very nice and quiet."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"I didn't find many places of interests as you would along the coast and other holiday destinations but we were looking for a quite place to relax after a long busy year and was found to be the perfect choice for us."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Daar is baie lekker eetplekke en koopgeriewe in die omgewing en jy hoef nie stad to te ry vir enige iets nie."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Skoon, lyk veilig, vriendelik. "

Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Die woonbuurt gaan blykbaar gebuk onder gebrekkige vullisverwydering. Universitas is dus nie die beste oornag omgewing in Bloemfontein nie, maar Aandmuziek kom hierdie probleme van die omgewing te bowe deur hulle onberispelike tuine."

Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Baie naby aan als geleë. Groot verskeidenheid restaurante."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Baie lekker woonbuurt. Dogter trek weg met 'n swaar hart! "

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Van ons familie het voorheen in Langenhovenpark gewoon, redelik bekend met die omgewing, kan Langenhovenpark aanbeveel."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Ons ken Bloemfontein redelik goed. Het familie daar en het voorheen baie oorgebly toe ons dogter deelgeneem het aan squash toernooie. Bloemfontein is 'n pragtige, skoon stad en amper halfpad Kaap toe, is dit werd om in Bloem oor te bly."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Dry suburb, but clean and safe. Good roads."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers