Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1475 reviews.
"Ideaal vir enige besoeker omdat dit so sentraal is. Die rugbystadion is naby asook eetplekke en inkopiesentrums."
"Nie veel vir toeriste om te doen in Fichardt Park nie, dis 'n woonbuurt. Maar dit was geskik vir ons wat 'n funksie by die Bloem Oval bygewoon het."
"Naby al die hoofroetes en besighede, baie sentraal geleë. Geskik vir persone wat voertuie wil laat diens, naby aan bande-besighede ook."
"Really like that I was close to a shopping centre and out of the hustle and bustle of suburbia and city."
"By elke robot is daar 'n lig wat nie werk nie. Was teleurgesteld om te sien dat die sypaadjies se tuine sigbaar onbewerk was. "
"Fichardt Park is baie sentraal geleë met baie restaurante en naby sentrum en bioskoop."