Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 335 reviews.
"Natuurlik is dit 'n besienswaardige area. Bloubergstrand bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, daar is baie om te sien en te doen. "
"Ons het 'n huurkarretjie gehad, maar dit was veilig om die motor by die Bayside Shopping Centre te parkeer en die MyCity publieke vervoer Waterfront toe te neem."
"Blouberg is sekerlik ons gunsteling strand in die Kaap. Heerlike eetplekkies al langs die strand met lieflike uitsigte."
"Baie mooi uitsig en redelik goed geleë om die Kaap, Stellenbosch ens. te besoek. Net jammer die see is so koud. "
"Ons ken nie die Kaap nie en het toe Blouberg gekies en was baie tevrede met ons keuse."
"'n Mooi deel van die wêreld. Ons Huisie en ten minste drie ander eetplekke geniet. Binne bereik van goeie gholbane. Uit die gewoel van verkeer, maar tog maklik om Kaapstad en die Weskus te besoek. Kom weer kuier!"
"Dit is so sentraal vanaf alles. Die busroete perfek om verskeie plekke te besoek. Ek sal dit verseker weer boek in die toekoms."
"Having all the shops and restaurants in close proximity to our accommodation added to our wonderful time. A special shout out to Moyo Restaurant, Blouberg for a fabulous dinner experience. Thank you Bloubergstrand!"