Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 329 resensies.

Bloubergstrand

Tabu House

"Nice beach, quiet indeed. "

Bloubergstrand

Sea Spray

"Uitstekend!"

Bloubergstrand

Tabu House

"Everything you need is at your door step. Very convenient and pleasant."

Bloubergstrand

Portico 801

"Kry nie maklik 'n beter ligging in Kaapstad nie."

Bloubergstrand

Kumoya

"Bly die mooiste strand met die heel mooiste uitsig veral met Tafelberg daar."

Bloubergstrand

Tabu House

"Baie mooi en rustig. Naby genoeg aan die Kaap en al die mooi wynplase en kusdorpies."

Bloubergstrand

Aandvari Sunset Court

"Nie op die stadium!"

Bloubergstrand

Tabu House

"Baie mooi area, picture perfect!"

Table View, Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Wonderlik, lekker sentraal vir as jy naby Kaapstad maar tog ook nie in Kaapstad wil bly nie."

Bloubergstrand

Tabu House

"Terrific view of Table Mountain."

Bloubergstrand

Tabu House

"Bloubergstrand, sal altyd een van die mooiste strandoorde bly ten spyte van die feit dat ons in Kleinmond bly!"

Bloubergstrand

Blouberg Heights 507

"Perfekte wegbreek ligging met mooi uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond met heerlike eetplekke."

Bloubergrant, Bloubergstrand

Blouberg Studios

"Dankie vir 'n heerlike verblyf."

Table View, Bloubergstrand

B1001 Ocean View

"Best view of Table Mountain and very nice restaurants and bars around."

Bloubergstrand

G1 Infinity

"Een van die mooiste plekke in SA. "

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Het pragtige strande binne 'n kort afstand met lekker en veilige aftrekplekke om Tafelberg, die see, en in die verte Robbeneiland te kan besigtig. Baie lekker eetplekke ook wat oor die see uitkyk. "

Bloubergstrand

Azure 11

"Mal oor Blouberg. Gaan elke jaar terug. Alles wat jy nodig het in een plek. Shopping malls nuut en gerieflik naby. Beste restaurante ooit. Mense vriendelik."

Bloubergstrand

Kumoya

"Goed skoongehou."

Bloubergstrand

Sand and See 302

"Sentraal geleë en alle geriewe is naby."

Table View, Bloubergstrand

Awali Lodge

"Heerlike inkopiefasiliteite."

Bloubergstrand

Tabu House

"Die grootste probleem met die Kaap is die wind, en die beperkte hoeveelheid paaie in Kaapstad in. Andersins, spesifiek met betrekking tot Bloubergstrand was dit 'n heerlike area om in te bly. Ons kon strand toe stap om na die kite surfers te kyk. Daar was ook werkende parkies naby vir ouers met kleiner kinders. Die dorp beskik oor verskeie geriewe van winkels, kitsbanke, tot restaurante en besienswaardighede, en is binne ry-afstand van vele meer bestemmings. Iets vir almal binne 'n redelike afstand."

Sunningdale, Bloubergstrand

Big Sky Studio

"Convenient with the through road leading to Durbanville. "

Bloubergstrand

G1 Infinity

"Nice places to hang out and everything is within walking distance."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang