Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 335 reviews.
"Baie mooi uitsigte oor Tafelberg. Lekker om die strand te stap en 'n klomp restaurante, kuierplekke en inkopiesentrums baie naby geleë. "
"Bloubergstrand word die nommer een vakansiebestemming. Strande skoon en netjies met sigbare sekuriteit. "
"Safe to walk on your own. Close to everything. Great variety of restaurants. Can recommend On the Rocks. Super location for a holiday. Already contemplating my next stay there!"
"Geen fout met die area nie. Mooi strand en alle winkels lekker naby. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer, maar is lekker sentraal geleë. Naby Kaapstad, Bloubergstrand en binnelandse bekende wingerdplase."
"Maklik bereikbaar van oral af. Die area laat jou veilig voel en dit is skoon."
"'n Perfekte plek om vakansie te hou. Die strate en omgewing is skoon. Daar is genoeg restaurante om uit te kies en die uitsig is ongelooflik."
"Pragtige omgewing en uitsig. Sentraal geleë. Naby snelweë wat jou met Weskus, Lughawe en Waterfront verbind. Ons Kaapse top bestemming keuse."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Baie mooi eiland en veilige omgewing. Dis veilig, netjies en almal is vriendelik."
"Beach, blue flag status. Highly recommended. Kite surfing paradise. Everything in walking distance and save and clean environment. "