Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."
"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "
"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."
"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."
"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
"Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur. "
"Dis 'n baie mooi dorp met die mooiste ou geboue en die eetplekke is uitstekend. "
"Riebeek-Kasteel is an absolute delight! A small village filled with quirky places and eccentric characters. Eve's restaurant does a brilliant breakfast and Wicked Treats does the best scones. "
"Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!"
"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."
"Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!"