Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
"Good wine tasting in the area. Beautiful mountains. Brandy distillery. Good shopping mall."
"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."
"Ek was daar met die Woordfees en Stellies is perfek vir 'n verskeidenheid van kuns, kultuur en kulinêre ervarings. Sekere eetplekke was egter buitensporig duur."