Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"It's a nice place."

Tulbagh, Boland

Bergsicht Country Cottages - Ruby Star

"Pragtige dorp. Mens kan ook aankope op die dorp doen as jy iets vergeet het."

Tulbagh, Boland

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Tulbagh is a stunning, cultural little place. Always good to visit. Lovely restaurants and trendy people."

Boland

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Maak nie saak watter seisoen nie, die Boland bied altyd pragtige natuurtonele en altyd iets om te sien, te doen of te waardeer."

Wellington, Boland

Hexberg Cottage

"Altyd 'n mooi dorp."

Tulbagh, Boland

Lemberg Wine Estate

"Baie positief oor die Land van Waveren."

Franschhoek, Boland

Sunny Lane Self-Catering Studios

"Pragtige toerismedorp en wynlande. Die baie swaarvoertuie wat die hoofstraat gebruik versteur egter die rustigheid."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"A wine-lover's paradise."

Franschhoek, Boland

Le Petit Bijou Boutique Apartments

"Franschhoek is baie, baie mooi maar net baie duur."

Franschhoek, Boland

Mountain View Cottage

"Franschhoek moet onthou Suid-Afrikaners besoek ook hul dorpie."

Worcester, Boland

Uitvlugt Guest House

"Worcester is a place to be especially if you want to quality time with your family."

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Paarl bly 'n uitstekende bestemming, met veelvoudige goeie restuarante en wyplasse binne 'n kort afstand."

Paarl, Boland

Madeliefie

"Eendag as ek groot is wil ek daar gaan bly."

Worcester, Boland

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

"Worcester is 'n pragtige plek."

Worcester, Boland

Da Rooms Accommodation

"Ons was verras deur die inwoners. Heerlike somerweer."

Boland

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Die mooiste, pragstigste plek."

Franschhoek, Boland

Wildeberg Elephants Trail Cottage

"Franschhoek is beslis nie net vir buitelanders nie. Daar is verskeie aktiwiteite en restaurante wat steeds bekostigbaar is vir Suid-Afrikaners. Smitten is 'n lieflike restaurant met die gaafste eienaars en die Saterdagmarkie is 'n lekker plek om te gaan rondsnuffel. Oktober is die beste tyd om te besoek aangesien dit net kleurvolle blomme en mooi tuine is waar jy kyk."

Ceres, Boland

Dennecres 4

"Ons het 38 jaar op Ceres gewoon. Daar is genoeg om jou besig te hou."

Paarl, Boland

De Villiers Family Farm

"Pragtige dorp met baie besienswaardighede en uitstekende restaurante."

Tulbagh, Boland

Villa Tarentaal

"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"

Worcester, Boland

Eagle's Crest

"As I live in Swellendam, Worcester is a place I normally drive through on my way to Cape Town so I am not familiar with it as a tourist destination."

Stellenbosch, Boland

Avemore Eikehoff No 23

"We have visited Stellenbosch many times, it is our favourite local destination. So much to see and do. The restaurants are wonderful from 5-star to budget, most serving excellent food; a wonderful selection of art galleries and museums too."

Worcester, Boland

Eleazer @ Lyons Street

"Pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berge."

Tulbagh, Boland

Vindoux Guest Farm & Spa

"Die pragtigste dorp met die mooiste toeriste aantrekkings."

Stellenbosch, Boland

Mitre's Edge Wine Estate

"Bietjie te besig vir ons pensioenarisse, maar die omgewing is pragtig."

Paarl, Boland

Be Still Guest House

"Very nice place."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang