Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.

Boland

Blou Porselein Gasteplaas

"Die eetplekke in die omgewing is fantasties, veral Du Vlei. Puik."

Franschhoek, Boland

The Olive and Vine Farm Cottage

"Daar is uitstekende restaurante met goeie kos en puik diens. Alles in die dorp is stapafstand van mekaar. Wynproe deur om op die Wine Tram te gaan is absoluut die moeite werd. Ons het die paar dae in Franschhoek baie geniet."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Beautiful town with lovely, historic buildings. People in the town were extremely helpful and assisted us in fixing a car problem to get us back on the road."

Tulbagh, Boland

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Tulbagh is the place to be. Baie mooi natuur. Tulbagh sal goeie toeriste dorp uit maak."

Boland

Klein Avontuur Guesthouse

"Lovely area, wines, ciders etc."

Tulbagh, Boland

Vindoux Guest Farm & Spa

"Lots of actvities in the area."

Worcester, Boland

Kleine Nessie

"People are friendly. All services available. Mountain views are spectacular. Lovely mall with all amenities."

Paarl, Boland

Oak Tree Haven

"Pragtige plek, so baie om te doen."

Riebeek-Kasteel, Boland

Wild Olive Self-Catering Cottage

"Hou dit so natuurlik soos moontlik."

Paarl, Boland

Kleinplaas Guesthouse

"We stayed in the Paarl for 3 days. We didn't even bother driving to Cape Town. There was just so much to do and see."

Franschhoek, Boland

Auberge Clermont

"Franschhoek bly 'n fantastiese plek om te besoek. Mens moet soms die agter paaie vat en dan ontdek mens juwele waarvan jy nog nooit gehoor of gesien het nie. Restaurante is ook uit die boonste rakke en die verskeidenheid van plek tot plek is ook baie goed."

Stellenbosch, Boland

Induku

"'n Pragtige omgewing. Baie om te doen."

Worcester, Boland

Kleine Nessie

"Dis 'n baie goeie plek vir toerisme besigheid. Ek beveel dit enige tyd aan."

Wellington, Boland

Hexberg Cottage

"Die dorpie is baie mooi skoon en al die nodige geriewe is naby."

Ceres, Boland

Apple & Pear Accommodation

"Ceres is die beste, net kalmte wat jy kry as jy inkom in Ceres. "

Paarl, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Ongelooflik mooi, omring met berge en natuurskoon."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Beautiful, love coming back time and again."

Franschhoek, Boland

Gîte

"Baie "fine dining" restaurante en almal is lekker teen billike pryse. Sal vir seker Arkeste aanbeveel. Ook e-bikes om plase te verken. Franschhoek cycles is baie hulpvaardig."

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"Baie te duur akkommodasie vir gewone mense. Bekostigbare blyplek te skaars."

Boland

Rooiheuwel Cottage

"Baie lekker plekkies om te besoek in area soos verskillende wynplase en Spice Route is baie lekker."

Riebeek-Kasteel, Boland

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."

Paarl, Boland

Little Oak Garden Cottages

"Franseman Koffiewinkel is 'n moet-besoek!"

Stellenbosch, Boland

45D Anesta

"Wonderful destination to explore!"

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"'n Topbesteming in die Kaap."

Tulbagh, Boland

Vindoux Guest Farm & Spa

"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang