Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3398 resensies.

Riebeek-Kasteel, Boland

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."

Paarl, Boland

Little Oak Garden Cottages

"Franseman Koffiewinkel is 'n moet-besoek!"

Stellenbosch, Boland

45D Anesta

"Wonderful destination to explore!"

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"'n Topbesteming in die Kaap."

Tulbagh, Boland

Vindoux Guest Farm & Spa

"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."

Franschhoek, Boland

Mountain View Cottage

"Franschoek is 'n wêreldklasplekkie om te besoek, beste wynplase met vele om te doen."

Ceres, Boland

Apple & Pear Accommodation

"Omring deur berge, vars lug en natuurskoon."

Paarl, Boland

House On Plein

"Was bekommerd oor die veiligheid."

Paarl, Boland

Fynbos

"Karaktervolle, geskiedkundige dorp."

Worcester, Boland

Geluk on Vergenoegd Farm

"Great stay, private with fantastic views!"

Ceres, Boland

Hillbilly Farm

"Ons het 'n entjie gaan ry dorp toe. Dis pragtig!"

De Doorns, Boland

Monte Roza Guest House

"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"

Stellenbosch, Boland

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Beautiful place. Great accommodation and friendly people. "

Tulbagh, Boland

EpiStay

"Mooi plek. Jammer oor die taxi's wat hooter druk in die hoofstraat. Saterdae lyk die plek maar rof."

Worcester, Boland

Eagle's Crest

"Ek ry nog altyd net deur Worcester - en gaan beslis weer hier bly. Die dorpie is pragtig. Beslis nodig om meer as een nag oor te bly!"

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Daar is so baie om te doen, ek kan nie eens begin opnoem nie."

Paarl, Boland

Middelplaas Paarl Guesthouse

"Baie interessante dorp, met talle besienswaardighede."

Paarl, Boland

Laborie Estate

"Baie, baie mooi dorp met pragtige wynlande en ongelooflike mooi Ou geboue."

Franschhoek, Boland

Wildeberg Elephants Trail Cottage

"Daar was 'n kragopwekker wat saans beurtkrag verligting voorsien het. Ons was baie dankbaar!"

Tulbagh, Boland

Lemberg Wine Estate

"Pragtige plek en heerlike rustige atmosfeer om jou batterye te herlaai."

Ceres, Boland

Beagle's Inn

"Netjiese dorp in pragtige omgewing."

Ceres, Boland

The Lemon and Olive Tree Cottages

"Ceres is veral in die wintertyd as dit sneeu asemrowend mooi. Bloeiseltyd, wanneer die boorde pronk met wit en pienk blommetjies, is dit ook 'n belewenis en 'n moet-sien ervaring."

Franschhoek, Boland

The Ivy Apartments

"Franschhoek is a special town that has friendly locals and there is so much to do."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Franschhoek is net wonderlik."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang