Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Stellenbosch, Boland

Belcharto Cottages

"Mooiste deel van Suid-Afrika."

Tulbagh, Boland

Lemberg Wine Estate

"Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp."

Heldervue, Boland

Bay View Guest House

"Malls and restaurants are nice and close by, also conveniently located on the wine route!"

Franschhoek, Boland

The Olive and Vine Farm Cottage

"Baie mooi plek, met soveel restaurante om van te kies. "

Paradyskloof, Boland

Paradyskloof Eenheid

"Ons sal enigiemand aanbeveel na Paradyskloof Eenheid toe."

Bovlei, Boland

Wellington Country House Guesthouse

"Ek dink Wellington is sentraal geleë, naby baie aktiwiteite en het baie mooi uitsigte, hoewel ek op 'n sakereis was en nie aan enige aktiwiteite deelgeneem het nie."

Van Ryneveld, Boland

Dawn's Place

"It's nice and quiet, especially if you need to relax."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Beautiful town. Loved it all. Accommodation. Coffee shops. Restaurants and so much more to see!"

Ceres, Boland

Cozy Cottage

"Baie mooi en rustig."

Ceres, Boland

Palmboom Gastehuis

"Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! "

Strand, Boland

1405 Hibernian Towers

"Strand is ons gesin se gunsteling-vakansieplek. So baie dinge om te doen en te sien."

Strand, Boland

Longbeach Beach House

"Nog baie rustig by die Strand."

Strand, Boland

1405 Hibernian Towers

"As julle vir my daardie plek koop dan sal ons daar bly tot die hane kraai."

Slanghoek, Boland

Kliphout @ Platbos Log Cabins

"Slanghoek is 'n klein skat in die Wynlande."

Strand, Boland

Strandsig 407

"Strand is een van my geliefkoosde vakansiebestemmings. Die strand is fantasties, en alle winkels wat nodig is, is binne bereik. Lang ente stap op die wit strand is so verfrissend. Ons gaan altyd weer terug!"

Die Boord, Boland

Eikepark Self Catering

"Dis 'n pragtige, boom- en blomryke woonbuurt."

Ceres, Boland

Dennesig Kothuis

"Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan."

Breedekloof, Boland

Welgelee Farm Stay

"Daar is 'n klomp juwele en is regtig 'n besoek werd."

Tulbagh, Boland

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Tulbagh is naby die Kaap en bly 'n topbestemming om te besoek met berge, wynplase en die geskiedkundige dorp. Mooi skoon! "

Paarl, Boland

Calais Wine Estate

"Besondere mooi dorp, met soveel natuurskoon. Baie om te doen en te sien."

Die Boord, Boland

Besigheim

"Heerlike still en rustige area vir verblyf."

Strand, Boland

C-Rus

"Baie lekker plek."

Riebeek-Wes, Boland

Studios @ 7

"Pragtige plek. Baie om te sien en net lekker te eet en kuier!"

Ceres, Boland

Palmboom Gastehuis

"Sal dit enige dag vir mense aanbeveel om te besoek en te gebruik as verblyf."

Franschhoek, Boland

Franschhoek Country Cottages

"Franschhoek is 'n betowerende dorp met ongelooflike goeie wynplase en restaurante om van te kies en te keur. "

Ceres, Boland

Mountain View

"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."

Tulbagh, Boland

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang