Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."
"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."
"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."
"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."