Geverifieerde Resensie
Border Area
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 919 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Lagoon View"This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there."
"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "
"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "
"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."
"Port St Johns die dorpie self is redelik verwaarloos, maar die plaaslike mense daar is vriendelik en behulpsaam. Die omliggende gedeeltes is egter ongelooflik mooi. Die pad na Gecko's Place is sleg, maar hierdie area noord van PSJ is wonderlik!"
"There is nothing in terms of shops to even buy the basics. Gravel access roads with nearest town 50+ km's away. Very rustic, clean little town and close to Tiffindell Ski Resort."
"Gonubie het baie beperkte toeriste-attraksies en is wel beskikbaar in omliggende areas waar jy sal moet ry om dit te kan benuttig."
"Pragtige natuurskoon, maar die dorp is verwaarloos en daar is min plekke om kos te koop. "
"Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef."
"Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar. "
"Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa."
"Port St Johns het baie om te bied. Die natuurskoon is besonders! Die mense is vriendelik, behulpsaam en goedgesind. "