Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 924 reviews.
"Die omgewing is absoluut asemrowend. Wees net bedag daarop dat alle besighede nie elke dag oop is nie; die slagter byvoorbeeld is nie Maandae en Dinsdae oop nie, maar ons het die lekkerste hamburgerpatties daar gekry."
"Ons hou van natuurskoon en panoramiese uitsigte waarvan hier volop is. Hier is ook gedurig veranderende beelde in oorvloed om te geniet en te bewonder. Beslis ‘n besoek werd vir natuurliefhebbers en agterpad-reisigers."
"Nie veel om te doen as jy van visvang en rondstap hou nie.. Port st Johns is vuil."
"Not recommended for stayover. Dirty streets with rubbish all over and people not adhering to Covid-19 regulations or normal traffic rules. Very 3rd world conditions!"
"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"
"Hole in the Wall is puik en so mooi. Die plaaslike inwoners is lastig en smeer heeltyd hul diens en kreef aan jou af. Sukkel om hulle te ontduik en is hulle redelik opdringerig."
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
"Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang! "
"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"It is very nice to stay there, everything is around except for shopping purposes."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there."