Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 931 reviews.
"Oos-London is 'n groot stad met al die fasiliteite wat benodig word vir 'n oorslaap geleentheid."
"Die eetplekke in Keimond is maar beperk, maar daar is 'n groter verskeidenheid in Morgan Bay wat net om die draai is. Ons het wel die stilte van Keimond geniet."
"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"'n Klein kusdorpie sonder pretensie. Kom ons hoop dit word nie oorontwikkel nie."
"By die 1 eetplek wat daar is sal ek nooit weer gaan eet nie. Ons het elke dag Gordonsbaai toe gery vir ontbyt of middagete. Behalwe vir 'n drankwinkel wat nie veel het nie, is daar niks anders nie behalwe 'n spaza winkel. Keimond is definitief nie 'n toeristebestemming nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Ocean Valley View"We just love it and we were happy to see how good a lot of the roads were."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Mal oor die plek en genoeg om te doen. Naby Keimond waar jy oor die rivier kan oorgaan na Seagulls en ander plekkies. Gaan kyk ook in Keimond hoe lyk dit by Neptunes Cove."
"Die dorpie Maclear was niks besonders nie en ons het nie veel tyd daar deurgebring nie."
"Die natuurskoon is mooi van ver af, maar ons was teleurgestel oor hoe dit vernietig word deur die gemeenskap. Daar is min tot geen instandhouding deur die plaaslike munisipaliteit."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
OKU House"Morgansbaai is 'n stil, vriendelike en baie netjiese kusdorp. Dit is net wat 'n mens nodig het om af te skakel."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Willieweggie"Die baie honde waarvoor die gemors nie opgetel word nie, is frusterend. Die koeie deur die kamp kan ook 'n probleem skep."
"Die skoonheid en die mooi lande het my betower. Die gasvryheid in die algemeen was wonderlik by die Checkers parkeerarea het 'n ou tannie haar motor se deur te wyd oopgemaak en sy het my motor geraak en uitgeklim en met my gepraat. So wonderlik. Ja, sien uit na nog meer dae in die area later in die jaar."
"Great stay, very comfortable. Had a big group so lots of different places to sit and "kuier"."
"Kei Mouth a nice little town and the people were very friendly. Really had no problems. Beautiful beach. "