Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1168 resensies.
"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
"I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more."
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."
"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
Rawsonville, Breederiviervallei
ATKV Goudini Spa"Mooiste, pragtigste wynplase. Jammerte dis toe met lockdown."
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"If you want to get away from the hustle and bustle of city life and you just want to reconnect with family, friends and yourself. This is the place."
"Ceres is 'n industriële dorp, mense jaag, maar van een punt na 'n ander en is nie eintlik ingestel op toeriste nie. Die berge is pragtig en indrukwekkend, maar ons kon nie 'n stil plek iewers kry om dit te geniet nie."