Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1182 resensies.
"Baie goeie wyne en restaurante, natuurlike areas vir stap, fietsry ens. Goeie waarde vir geld en werklik vriendelike mense."
Rawsonville, Breederiviervallei
ATKV Goudini Spa"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."
Rawsonville, Breederiviervallei
Die Damhuis"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."
Van Riebeeck Park, Breederiviervallei
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Rawsonville, Breederiviervallei
Slanghoek Mountain Resort"Ek het sommer lus en pak op en gaan bly in Rawsonville."
"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
Rawsonville, Breederiviervallei
ATKV Goudini Spa"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."