Verified Reviews
Calitzdorp
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Calitzdorp
Rated 4.2 out of 5 based on 257 reviews.
"Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie."
"Needs to be investigated much more to really enjoy it. I love the people and activities in the area ─ a good place to be."
"Pragtige dorp. Bid dat dit gou sal reën en droogte gebreek sal word. Ons het die buitelugkonsert (Tribute to Andrew Lloyd Webber) by die Celebratio-plaas baie geniet."
"Calitzdorp is lekker vir etes en rondsnuffel, maar ek sal buite die dorp bly om die besonderse Swartberge te kan waardeer."
"We got to spend a morning at the local hot water spring and spa. Tasted port and enjoyed lunch at some of the various restaurants in town. Beautiful scenic drives in and around Calitzdorp. All well worth a return visit another time. "
"Lekker brunch geëet by Zamani Restaurant in Calitzdorp (die heerlikste peri-peri-hoenderlewertijies) en sommer ook 'n paar addisionele items by Spar en die winkeltjie/slaghuis gekoop. Dis net tragies dat die droogte die dorp en omgewing so nadelig getref het."
"Calitzdorp het ons verwagtinge oortref. Dié dorpenaars moet meer doen om die juweel te bemark! "
"Rustig dorp met enkele leuke eetadresjes. Aanrader een maaltijd in het wijnhuis De Krans"
"Lekker Karoodorp met snuffelwinkels en eetplekke en paaie in omgewing om te ry."
"Dit bly 'n oulike dorp op die R62-roete en ons sal sekerlik weer teruggaan indien moontlik."