Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Calitzdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calitzdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 394 resensies.

Calitzdorp

The Old School House

"A hidden gem. "

Calitzdorp

The Calitz

"Pragtige natuur en heerlike wynproeplekke."

Calitzdorp

Matjiesvlei Guest Farm

"Baie mooi geskiedkundig behou. Restaurante en wynplase is 'n moet om te besoek."

Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

"Baie lekker port. Wynkelders, eetplekke, en winkels vir alle benodighede."

Calitzdorp

Matjiesvlei Guest Farm

"Pragtige, skoon dorp."

Calitzdorp

The Calitz

"Ons kan nie 'n goeie beoordeling maak nie, want weens die vlak 4 Covid inperkingsmaatreëls was aansit restaurante en wynplase gesluit."

Calitzdorp

Farmhouse Guestrooms

"Ons het by die Portuguese Restaurant gaan eet die aand. Die kos was pateties. Verder was alles nice en lekker gewees."

Calitzdorp

Welgevonden Guest House

"Pragtige klein Karoodorpie met soveel karakter. Pragtige ou huisies, heerlike wyn, veilige gevoel waar jy ook al loop. Vriendelike mense, sal beslis weer daar gaan kuier."

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Heerlik fietsgery op die dampad. Great wynplase. Pragkerk."

Calitzdorp

Bella de Karoo

"Beslis 'n vriendelike dorpie en mense."

Calitzdorp

Welgevonden Guest House

"Die kerkklok maak dit so spesiaal elke keer as dit slaan en dit gee nostalgie. Die Dorpshuis is ook 'n besliste moet vir aandete. Uit die boonste rakke!"

Calitzdorp

Gasteria Grange

"Calitzdorp is 'n moet voor die winter - veral om jou port-voorraad aan te vul. Baie mooi dorpie!"

Calitzdorp

Welgevonden Guest House

"Die trekpleisters is kuns, interessante mense en port wyne."

Calitzdorp

Matjiesvlei Guest Farm

"Sal defnitief Die Krans, Calitzdorp aanbeveel vir 'n ligte maaltyd. Salig onder die wingerd met goeie diens en gas vryheid en rustige musiek. Hulle Red Ruby is uit die boonste rakke. Bo-Plaas is 'n moet vir nog goeie port."

Calitzdorp

Welgevonden Guest House

"The tiny pub in town had live music playing. It was a wonderful surprise and a great atmosphere!"

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Netjiese dorp."

Calitzdorp

The Old School House

"Would recommend it to anybody."

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Die netheid van die dorp het ons opgeval, asook die mooi tuine. Die natuurskoon is n belewenis. Talle goeie eetplekke."

Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

"Pragtige dorp, altyd vriendelik ontvang."

Calitzdorp

365 On St Helena

"So many places to visit, Spa baths, Cango Caves, wine farms etc. People are very friendly in Calitzdorp."

Calitzdorp

Die Dorpshuis

"Die Port is fantasties! Gaan eet grus by die Dorpshuis!"

Calitzdorp

Anna Sophia Cottages

"Baie mooi, versorgde dorp. Aangenaam."

Calitzdorp

365 On St Helena

"Lovely wineries with very memorable wine tasting experiences."

Calitzdorp

Karoo Life Bed and Breakfast

"Goeie oornag plek met die beste druiwe."

Calitzdorp

Gasteria Grange

"Die dorpie het ons verbaas!"

Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

"Lieflike klein dorpie, nie baie tyd daar spandeer nie, maar vind dit lekker plattelands."

Calitzdorp

Welgevonden Guest House

"Tekort aan bankdienste en winkels."

Calitzdorp

De Wawielhuis Calitzdorp

"Stil en rustige dorp met baie lekker port."

Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

"Lekker eetplekke, en ’n mooi geskiedenis. Mooi bewaarde Klein Karoo dorp."

Calitzdorp

Matjiesvlei Cottages

"Pragtige skoon dorpie met baie om te sien. Appelkose pluk by De Krans was ’n heerlike ervaring. Baie goeie inligting by toeristekantoor."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem