Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1882 reviews.

Ladismith, Cape Karoo

Karoo Karos

"Pragtige dorpie. Sal beslis weer gaan kuier."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Baie mooi dorpie om te besoek en die Swartbergpas en Meringspas is asemrowend om te ry. Baie vriendelike gemeenskap."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Lodge

"Wat 'n pragtige, skoon dorpie."

Laingsburg, Cape Karoo

Golf View Guest House

"Klein dorpie, maar die diens maak beslis op daarvoor. Ek was bietjie bekommerd oor die motor se veiligheid, maar hulle het CCTV wat aktief monitor. Ek sal beslis in toekoms 'n plan maak om te sien hoekom die mense so vriendelik is."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Kan die plek aanbeveel."

Prince Albert, Cape Karoo

Uitkyk House

"Prins Albert is ons gunsteling bestemming in daardie deel van die Karoo!"

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Rustig. Skoon. Heerlike kos by Rude Chef. Vriendelike mense. "

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Dorp lyk mooi opgepas, baie nice mense en lekkerste eetplekke byvoorbeeld La Di Dah restaurant."

Leeu Gamka, Cape Karoo

Pastorie Huisie

"Very hot in January!"

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Oulike plek met verassings om elke draai. Mooi omgewing."

Merweville, Cape Karoo

Die Botes Huisie

"Mense is vriendelik, loer in by klein besighede, want jy sal verras wees. "

Leeu Gamka, Cape Karoo

Pastorie Huisie

"Dit is bitter klein plekkie, maar elke plek het 'n storie. Jy moet dit net soek."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Wens ek was langer daar, ons sal vir seker volgende keer 2 aande daar oorbly."

Prince Albert, Cape Karoo

Geduld

"Eerste keer daar en sal ons weer sien."

Sutherland, Cape Karoo

Die Prokureurshuis

"Ons het die oulike ou dorpie baie geniet. Die sterrekyk en bykomende opsies in die verband is baie goed geleë, goed geprys en die moeite werd in en om die dorp."

Prince Albert, Cape Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Pragtige historiese dorp, baie van die kunshandelaars en plekke wat produkte produseer was oop (olywe, kaasmakery, ens). Vriendelike inwoners."

Merweville, Cape Karoo

Die Botes Huisie

"Sal enigeen aanraai om Merweville te besoek. As jy opsoek is na stilte en rustigheid is dit beslis die plek."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Ons het die besoek aan SALT baie geniet en al kon ons nie die sterre sien a.g.v. bewolkte weer was dit ‘n belewenis om in die Karoo oor te bly."

Ladismith, Cape Karoo

7 Eland Street

"Die strate het aandag nodig. Die slaggate is baie."

Sutherland, Cape Karoo

Die Prokureurshuis

"Ons kon nie sterre kyk toe ons daar was nie so sal beslis weer teruggaan om dit te kan doen."

Sutherland, Cape Karoo

DKC Accommodation

"Mooi, klein dorpie! Beste restaurant - die Boorgat- in die hele land!"

Cape Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Sal enigetyd weer daarna toe gaan."

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige dorpie met heelwat om te sien. Ek sou graag nog 'n dag daar wou deurbring."

Prince Albert, Cape Karoo

Bougain Villa

"Baie mooi plek om te besoek."

Prince Albert, Cape Karoo

Swartberg Cottages

"My ouers het daar gewoon so ek sal altyd 'n spesiale plekkie in my hart hê vir Prins Albert."

Prince Albert, Cape Karoo

De Bergkant

"'n Moet bestemming!"

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers