Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"Mal oor Prins Albert se bekoring. Net groot genoeg, net klein genoeg. Heerlike verskeidenheid restaurante. Vriendelike, gasvrye mense. Dit sou lekker wees as daar nog so een of twee winkels met unieke produkte kon wees. "
"Pragtige plek. Sal weer besoek daar wil aflê gedurende somer of herfs miskien. Miskien ook langer wil oorbly."
"Robertson se ligging, die landelike omgewing en rustigheid, vriendelikheid van die inwoners, ens. maak dit iets besonders."
"Pragtige dorpie! Ons het die Montagu guano caves baie geniet - ons jong kinders (5 en 7) was in die sewende hemel!"
"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."
"Beautiful town. Every building is an exquisite gem. Bring your camera. The people are amazingly friendly. I knew every one along Kerk Street by the time I left after ten days, although nobody "crowded" me in any way. Good food. Fabulous gifts (olives, jams, crafts) if you are looking for things like that. The perfect place to rest, relax, recover, recuperate, catch your breath and stop the whirling in your head. I loved every second of my stay!"
"Die mooiste dorp met die oulikste winkels en restaurante. Ons aandete by die hotel was uit die boonste rakke. 'n Lieflike plek, werklik aan te beveel!"
"It's convenient, the shops are so close by and the service at the shopping complex was superb. Robertson itself is a very peaceful town. "
"Prince Albert het voorwaar in status gestyg vanaf 'n "prinsdorp" na 'n "koningsdorp". Behou net asseblief die karakter van die dorp - soos wat dit was - die atmosfeer en "lekkerte" waarop almal verlief raak. "
"Dis pragtig! Die mense is vriendelik. Dis 'n moet vir almal om dit te besoek. Pragtige dorpie."
"Pragtige, rustige, skoon dorp! Diens by koffie shop van hotel egter baie swak! Verder all good!"
"Prins Albert kan nog 'n groter ophef maak van hul heerlike olywe, die beste in die land."