Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.
"Pragtig omring deur berge, 'n skoon en groterige klein dorp. Baie kelders in omgewing so volop geleentheid om wyn te koop en proe."
"Baie dankie vir 'n heerlike honeymoon spot, sal beslis eendag weer wil terugkom. Dankie vir die mooiste plekkie tussen die mooiste boorde/berge. Dankie vir die moeite en blyplek, sien hopenlik gou weer. Beslis aanbeveel!"
"A quaint little town, surrounded by beautiful mountains and lovely drive there. "
"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."
"McGregor is a wonderful little town, safe and people are friendly and welcome you with open arms. I did the wine tasting at McGregor Winery, it was fantastic. Meals at at the Courtyard also great and loved the local Saturday markets."
"Daar is tans padwerke, maar dis goed hanteer. Pragtige deel van ons land."
"Route 62 is an absolute must! We were in awe of our beautiful country. I highly recommend Route 62 to all fellow South Africans as well as tourists."
"Pragtige dorp en omgewing. Gaan maak gerus 'n draai by Meg en Steve by @ The Courtyard Restaurant vir die lekkerste ontbyt en aandetes."
"Dis nou werklik 'n juweel. Die natuur en plante is besonders. Omring deur berge en vol vriendelike mense. Baie historiese geboue en lekker kaas."
"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."
"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
"Calitzdorp is 'n klein dorpie en 'n goeie keuse as jy 'n Klein-Karoo-dorpervaring wil hê."
"Ons doen elke jaar die R62 in die winter – dis die beste road trip in SA."