Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62

Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.

Cape Route 62

Bon Accord Farm Cottages

"As jy nog nie die roete getoer het nie - maak beslis 'n plan!"

Ceres, Cape Route 62

Ceres Peak

"Pragtige area. Dorp ontsettend besig op Vrydag en Saterdag."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Net positief oor die dorp."

Montagu, Cape Route 62

Montagu Ronda-View

"Baie modern, die mense is baie vriendelik waarookal jy gaan."

Ladismith, Cape Route 62

Karoo Karos

"Nice route there and through, majestic mountains."

Robertson, Cape Route 62

Vlettershof Guest House

"Besoek Robertson se opregte vriendelike mense en plattelandse atmosfee. Jy sal nie spyt wees nie."

Montagu, Cape Route 62

Rainbow Glen Guest Cottages

"Pragtige, skoon dorpie. Stil en rustig."

Montagu, Cape Route 62

La Chapelle

"Absoluut pragtig, nou een van my gunstelingplekke in die wêreld."

Vanwyksdorp, Cape Route 62

Watermill Farm Cottages

"Tot onlangs 'n onontdekte juweel."

Robertson, Cape Route 62

Buitehof Kelder

"Beautiful town, lots to explore!"

Cape Route 62

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Must visit the padstal just past the Seweweekspoort turn off on way to Calitzdorp, so many cool items for sale and the steak, egg and chips is amazing."

Robertson, Cape Route 62

Robertson Boutique Backpackers

"Beslis 'n dorp om te kom besoek. Almal laat jou tuis voel. "

Robertson, Cape Route 62

Adderley House Guest Accommodation

"Baie besienswaardighede en plekke in omgewing om te besoek."

Montagu, Cape Route 62

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"'n Asemrowende natuurskoonbelewenis. "

De Rust, Cape Route 62

House Martin Lodge and Self Catering

"Dit is 'n mooi klein dorpie met gasvrye inwoners."

Calitzdorp, Cape Route 62

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Calitzdorp is 'n stil dorpie en ons het die wynproe/port by die verskillende proelokale geniet en was baie goed ontvang. Ons het ook heerlike middagete geniet by die Tuin en Art studioplekkie. Dit is die moeite werd om die Seweweekspoortpas deur te stap. Vir toerisme sal dit baie help as iemand jou in die pas kan gaan aflaai en weer kom oplaai. Daar is geen opvangs in die poort nie en moes ons reël vir twee karre vir die begin en die einde van die stap. Ons was gelukkig om 'n vriend te hê wat van George af saam met ons gestap het om sy kar by die eindpunt te los."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Ek en 'n vriend was by The Kombuis vir aandete. Pieter is 'n uitstekende kok! Ek en 2 vriende was ook by Café at the Rose vir ontbyt en dit was ook bobaas. Ek en vriende sal 'n week moet teruggaan om al die ander eetplekkies uit te toets!"

Robertson, Cape Route 62

The Annex

"Wonderlike omgewing met baie besienswaardighede. "

Montagu, Cape Route 62

Rainbow Glen Guest Cottages

"Klein dorpie met goeie mense en skoon omgewing."

Klaasvoogd West, Cape Route 62

Assegai Rest

"Beautiful setting in the mountains and several of the Robertson wine farms are situated in Klaasvoogd."

Robertson, Cape Route 62

House of Pinardt

"Ag, die Jakarandabome was pragtig. Die mense so vriendelik as jy in die straat verby stap. En die ontbyt by Four Cousins was uitstekend."

Ceres, Cape Route 62

Mountain View Guesthouse

"Ceres is so clean and absolutely beautiful and the locals are super friendly and helpful. A gorgeous little town!"

Calitzdorp, Cape Route 62

Bella de Karoo

"Veilig. Vriendelike mense en omgewing. Skoon."

Cape Route 62

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Besoek aan Seweweekspoort is 'n absolute ervaring wat ek enige een sal aanbeveel om the doen."

De Rust, Cape Route 62

Meijer's Rust Farm

"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."

Robertson, Cape Route 62

50 White

"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"

Montagu, Cape Route 62

Krom Cottage and Westway Corner

"Dis pragtig verby. Mooiste mooi om elke hoek. Restaurante en natuurlewe vir elkeen se smaak. Naby oulike doendinge. Beslis op my gunstelinglys."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers