Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4807 reviews.
"Of course one of the most beautiful cities in the world, a must see. As they say - you only live once but if you live well once is enough."
"As oud Kapenaar is ek besorg oor kuiergaste wat nie bewus is van die misdaad op toeriste nie. Wanneer familie van Australië hier is, beweeg ons saam met hulle want hulle is maklike teikens."
"Simonstad is nie te ver van die lughawe af nie en baie sentraal geleë."
"Beeldskone, asemrowende & vriendelike stad, al is daar plekke net soos in ander gedeelte van die land waaraan daar gewerk moet word. Dankie."
"Cape Town is one of the best holiday destinations as there is something for everyone."
"Kyk net die see, Blouberg en on Tafelberg te sien is 'n hoogte punt."
"Soos enige stad is dit net te besig met verskriklike verkeer, maar is 'n pragtige stad met baie om te sien en te doen."