Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.
"Brackenfell itself is not a tourist destination, but it is very conveniently centrally located so places like Stellenbosch and Cape Town are within easy reach. "
"Stil plek en uit die stads gejaag. Net jammer om by die Kasteel en berg uit te kom, moet jy deur die verkeer gaan. Baie lekker gebly."
"Die Kaap was baie goed geadverteer in die boekie, maar daar is nog tekortkominge soos die walvis museum, die Pengiun-stasie en die flaminke, die houtbrug ens. "
"Was baie tevrede met die wonderlike diens wat ons by Pebbels en die haarsalon in die Blaauw Berg hotel ontvang het. Waves en Blue Peter restaurante se diens is uiters swak en beveel ek dit nie aan nie. Doodles restaurant het slegs beperkte etes beskikbaar met load shedding. Blaauw restaurant het uitstekende kos en ek beveel hulle met graagte aan."
"As jy 'n stil plekkie soek, maar nog steeds in die Kaap wil wees. Is dit die plek waar jy wil slaap."
"Strand has wonderful, sea and mountain views, very clean and tidy, it has all the amenities a person could want. Strand lacks nothing, providing a peaceful getaway vibe! Truly amazing!"
"As a non Capetonian, navigating the narrow and very steep streets takes getting used to. "
"Dit is 'n rustige omgewing waar mense nog tot skemer in die strate draf, stap en fietsry. Daar is ook oorgenoeg winkelsentrums in die omgewing en Bloubergstrand se hoofstrand is baie naby. "
"Bloubergstrand is ongelooflik mooi. Die sonsondergang het nie teleurgesteld nie. Die strand is baie bedrywig met al die “kite surfers”. 'n Moet om te sien."
"The one restaurant we went to, Fisherman's, is also a lovely place to dine at. Nice vibe and big outside area for kids to play."
"Glencairn is 'n baie mooi en skoon plek en ek sal met graagte weer daar 'n booking maak vir my vakansie."
"A perfect inbetween place to stay out of the hub of the city. Little traffic with easy access to the wine farms and Cape Town. Well priced."
"Great activities, restaurants and shops to visit in walking distance."