Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.
"I liked being near the mall and near the Eco-centre, overlooking the Intaka Island. We could bird watch from our balcony."
"Die Plaasfees was 'n lekker ondervinding. Die Boer restaurant en teater was soos altyd, die hoogtepunt van ons besoek! "
"Bloubergstrand is too quiet in the week but very crowded and noisy during the weekends."
"A friendly city that makes provision for everyone's needs. For example: for serious runners and swimmers and for lazybones, of which we had both in our small group. In close proximity to similar towns along the coastline. Many options for great seafood dinners. We really enjoyed our visit to Fish Hoek."
"Wat 'n ongelooflik mooi plek. Dit sal my vakansieplek wees vir 'n hele paar jaar. Pragtige mooi en skoon plek."
"Die verkeer in spitstye is bietjie rof. Ons is van Bloemfontein, dus nie die verkeer gewoond nie."
"Seems nice enough, safe and a good view of Lion's Head. Enough shopping centres and restaurants to be able to find something to eat too."
"Die plekkie is baie mooi en die feit dat Tygervallei Mall naby is, is 'n pluspunt."
"If Kirstenbosch is where you want to spend your time, Claremont is the place to be. "
"Perfekte sentrale ligging vir rond toer in die Wes-Kaap, of net rustig op die see uitkyk en boek lees. Die warm water oseaan is lekker om in swem."
"Bloubergstrand is veilig, strand is skoon, en dit kruip diep in mens se hart in."
"Rustig, wonderlike stappies op die strand, lekker eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg"