Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.

Kaapstad

Small Bay Guest House

"Die mooiste stad in die wêreld."

Kaapstad

1402 Ocean View

"Kaapstad is fantasties."

Kaapstad

Tuckaway

"Beeldskone berge en vriendelike mense!"

Kaapstad

Wild Wind Holiday Accommodation

"Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet."

Kaapstad

Lierie Huis

"Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë."

Kaapstad

504 Witsand

"Cape Town is a first class city for visitors."

Kaapstad

C-Rus

"Geliefkoosde stad."

Kaapstad

Dolphin Inn Blouberg

"My hometown, dit behoort alles te sê. Die mooiste, mooiste plek."

Bloubergstrand, Kaapstad

Cape Oasis Guesthouse

"Baie pragtige plek vir die hele gesin om te geniet. Baie om te sien en alles is naby geleë. "

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Pragtige plek."

Kaapstad

1 Tivoli

"Middelpunt van soveel toeriste-attraksies. Wonderlike keuse."

Bloubergstrand, Kaapstad

Sunny South Views

"Pragtige strand en heerlike kos."

Kaapstad

Hibernian Towers 505

"Jou een-stop vermaaklikheidsbestemming!!"

Kaapstad

Welterusten Guesthouse

"Kaap is lekker, maar eks meer van 'n Bosveld-mens."

Kaapstad

Inasmuch

"Oor die algemeen: Kaapstad behoort verskillende tariewe vir Suid-Afrikaners en Internasionale besoekers beskikbaar te stel. Dit geld ook vir toegangsfooie by besienswaardighede en parke. "

Kaapstad

Somer Place B&B

"Doen die nodige navorsing voor jou Kaapstad-trip om die beste uit die mooi stad te kan put! "

Kaapstad

Big Bay Beach Club 37

"Bring baie geld, want hier is baie om te sien, te doen en om te eet. 'n Ware toerismejuweel. Ek kan nie sien hoe iemand minder as 2 weke hier gaan bly om by alles uit te kom nie."

Bloubergstrand, Kaapstad

603 Nautica

"Bloubergstrand is lekker sentraal. Melkbostrand is baie naby en dis maklik en vinnig om na die Waterfront en res van die Kaap se mooi plekke te ry."

Bloubergstrand, Kaapstad

605 Nautica

"Baie mooi kusdorp, skoon strande."

Kaapstad

Hibernian Towers 1403

"Host was absolutely amazing."

Avondale, Kaapstad

Tranquility

"Avondale is a residential area of Cape Town, surrounded by a few schools and small houses, located uphill with a beautiful view of the Parow district and Table Mountain. "

Strand, Kaapstad

Hibernian Towers 505

"Lieflik. Al kan wind soms pla."

Strand, Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Heerlike vakansiedorp."

Houtbaai, Kaapstad

Hout & About Guest House

"Pragtige omgewing en goeie toeristebestemming."

Mowbray, Kaapstad

Garden Apartment on Rondebosch Common

"Sentraal geleë om alle besienswaardighede van Kaapstad en skiereiland vinnig te kan bereik."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang