Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.
"The only place to go on holiday! You will not want to go back home."
"Behalwe vir die 4 seisoene in een dag is dit tog die lekkerste plek om vakansie te hou!"
"Alle kuier plekke maak 11 pm toe op n weeks aand, het vriende van PE gehad wat die aand eers laat geland het. Uber was gemors om van plek tot plek by toe deure op te daag."
"Lovely place to holiday. Very scenic destination. Plenty of sightseeing around. Will recommend Cape Town to both locals and international guests alike. I love Cape Town!"
"Altyd 'n gunsteling, die tieners het die Two Oceans Akwarium baie geniet en ons was Tuine toe, Adderleystraat se blomme bekyk, die Kultuurhistoriese Museum besoek, Blue Peter is altyd 'n tradisie en so ook Ons Huisie. Soveel wynroetes, en strande om te besoek, ons het net by Houtbaai, Muizenberg en Bloubergstrand uitgekom."