Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Cape Town

The Lenox Guesthouse

"Cape Town is amazing."

Cape Town

Kloof Street Hotel

"Ons moet die stad meer benut as plaaslike inwoners. Net jammer "plakkers" besmet 'n groot deel van stad en dis 'n seeroog vir toerisme. Mag Stad Kaapstad daadwerklik 'n poging aanwend om ons stad higiënies te kry."

Cape Town

Oceanfront Penthouse

"Altyd lekker in Kaapstad."

Cape Town

Urban Oasis at Four Seasons

"I enjoyed myself in Cape Town."

Cape Town

Brackenfell Accommodation

"Vir my is Kaapstad 'n uiters besonderse plek om op vakansie te gaan. Baie vriendelike mense en behulpsaam. Baie om te doen en te sien."

Cape Town

Travel Beach House

"A wonderful destination, absolutely stunning nature and an abundance of things to see, do and experience. Can't wait to be back in future."

Cape Town

Karrad Guest House

"Een van die lekkerste plekke om vakansie te hou. Die weer kan enige uiterstes aanneem, dus wees altyd voorbereid met jou klere. Daar is so baie goed wat jy kan doen dat mens soms heeltemal te min tyd het om by alles uit te kom."

Cape Town

201 Zeezicht

"Mooiste stad in die wêreld."

Cape Town

De Oude Rus Akkommodasie

"Ideaal en sal sommer weer binnekort daar wees."

Cape Town

Elephant's Heart

"Die Kaap is altyd lekker."

Cape Town

Cape Suites Apartments

"My home away from home."

Cape Town

Ocean Breeze 59

"Cape Town is amazing as a destination, loadshedding schedule adhered to, and is wonderful to drive on roads with no potholes. Lovely holiday indeed."

Cape Town

Die Strand Woonstel

"Altyd lekker om in die Helderbergarea te kuier."

Cape Town

262B Eden on the Bay

"Kaapstad bly die mooiste stad in die land. Dit bied ietsie spesiaal vir elke persoon."

Cape Town

Mads Place

"Ons is mal oor die Kaap, veral om naby die see te kan wees en die lekker restaurante."

Cape Town

Bentley's Guesthouse

"A beautiful city to visit and I enjoyed doing photography at Bloubergstrand Beach. Kite surfers, beautiful sunsets, and ships on the horizon, absolutley beautiful."

Cape Town

Check Inn Hotel

"Die wonderlikste plek om te gaan besoek met interessante plekke."

Cape Town

Big Bay Beach Club 184

"Daar is baie om te doen en baie plekke om te visit."

Cape Town

Ocean View Apartment

"I notice Cape Town Municipality workers cleaning the streets of Cape Town. Well done."

Cape Town

Cone Cottage

"Kaapstad is en bly maar die mooiste plek om te besoek."

Cape Town

Fisherman's Watch

"Kies net jou seisoen reg."

Cape Town

Island View F2

"Bly altyd die beste ooit ongeag die weer."

Cape Town

Bay Breeze

"I would like to see much more of our beautiful Cape Town. It's astonishing to say the least."

Cape Town

@ The Duine Huisie

"MyCity-busdiens is 'n pluspunt vir Kaapstad!"

Cape Town

Marina Views

"Wat 'n wonderlike plek, sjoe - asemrowend."

Cape Town

Meerlust 12

"Ek hou van kaapstad. Veral die see."

Cape Town

2 Blakes Terrace

"5 sterre vir Blakes Terrace 002"

Cape Town

Kay's Sleep Inn

"Fantastic location, central should you want to visit different places in Cape Town."

Cape Town

Nine on Winkle

"Cape Town caters to a wide range of tourist types, from city life to kite surfing, long beach walks, nature activities, great restaurants, wine farms, and everything in between. A must-visit destination."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote