Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Mandisa N. - 28th August 2017
staying in Plattekloof, Kaapstad
Four star.
Sapna G. - 28th August 2017
staying in Claremont, Kaapstad
Very central area. Close to Constantia winelands, highwayand beaches... They are all just a few minutes away.
Maritha D. - 28th August 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Het voorsien in al ons behoeftes. Pragtige area.
Megan M. - 28th August 2017
staying in Plattekloof, Kaapstad
Very peaceful.
Frikkie L. - 27th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Uitstekend.
Gaylia E. - 27th August 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Alle geriewe is naby.
C.a. V. - 27th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Oulik.
Gwyneth C. - 27th August 2017
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Very central with great beaches and shops nearby.
Alt L. - 25th August 2017
staying in Oranjezicht, Kaapstad
Enige tyd aan te beveel.
Febisola A. - 22nd August 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
It's a beautiful area with all amenities within reasonable distance.
Jeannette J. - 21st August 2017
staying in Edgemead, Kaapstad
Baie veilige woongebied.
Joseph E. - 21st August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Weer was ook fantasties en ongelooflike uitsig aan weerskante. Bote vaar rustig en sal graag so 'n vaart wil meemaak tot in diepwaters.
Rene V. - 19th August 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Die strand is nie skoon nie.
Yolande S. - 19th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Sentraal geleë.
Tania B. - 18th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Eerste keer in Big Bay, maar definitief nie die laaste keer nie.
Albert F. - 16th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Well maintained road infrastructure, close to shopping malls and central to most tourist sights. Area kept neat and clean.
Werner V. - 16th August 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Baie sentraal en kan maklik oral uitkom.
Deon S. - 15th August 2017
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite.
Bernie K. - 14th August 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie mooi omgewing en goeie eetplekke.
Margaret H. - 14th August 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Very central and convenient to all areas of the Cape Peninsula.
Jc D. - 14th August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Beautiful little piece of heaven!
Naomi N. - 14th August 2017
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe.
Christine L. - 14th August 2017
staying in Tygervallei, Kaapstad
Sentraal en netjies en alles wat in 'n mens se behoeftes pas.
Daniel J. - 13th August 2017
staying in Tamboerskloof, Kaapstad
This area does not have off street parking but we did not have problems parking in the street.
Cora V. - 10th August 2017
staying in Tamboerskloof, Kaapstad
Tamboerskloof is fantasties. Dit is baie sentraal geleë. Daar is orals binne loop afstand lekker eetplekke vir ontbyt en aandetes. Daar is ook 'n baie mooi park waar mense met hulle honde stap en kindertjies kan speel. En mens sien die berg omtrent van enige plek af in Tamboerskloof.
Adriaan P V. - 7th August 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Groot vraagteken oor veiligheid saans.
Edna A. - 7th August 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen.
Elsabé K. - 7th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Dis 'n pragtige omgewing.
Yolani V. - 6th August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mense moet net weet dat jy party dae gaan wegwaai, maar die berge en see maak dit die moeite werd om daar te wees.
Heidi B. - 3rd August 2017
staying in Century City, Kaapstad
Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel.
Antonette C. - 2nd August 2017
staying in Century City, Kaapstad
My beste mall.
Elza D. - 1st August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Sal definitief in die somer weer wil besoek!
Jacquelene G. - 31st July 2017
staying in St James, Kaapstad
Awesome.
Reece K. - 31st July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordon's Bay is a lovely tourist attraction.
Letty Ann M. - 29th July 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Behalwe dat mens al jou varkies bymekaar moet hou met die verskillende afritte, is dit 'n veilige voorstedelike woongebied met verskeie roetes wat jou vinnig terug op die snelweg lei.
Erika M. - 29th July 2017
staying in Mouille Point, Kaapstad
Nice bestemming en baie sentraal.
Annelie S. - 29th July 2017
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea.
Hannetjie M. - 28th July 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig.
Rina W. - 27th July 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Sekere dele baie lekker om te bly.
Yolanda H. - 27th July 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za