Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Yolani V. - 6th August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mense moet net weet dat jy party dae gaan wegwaai, maar die berge en see maak dit die moeite werd om daar te wees.
Heidi B. - 3rd August 2017
staying in Century City, Kaapstad
Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel.
Antonette C. - 2nd August 2017
staying in Century City, Kaapstad
My beste mall.
Elza D. - 1st August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Sal definitief in die somer weer wil besoek!
Jacquelene G. - 31st July 2017
staying in St James, Kaapstad
Awesome.
Reece K. - 31st July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordon's Bay is a lovely tourist attraction.
Letty Ann M. - 29th July 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Behalwe dat mens al jou varkies bymekaar moet hou met die verskillende afritte, is dit 'n veilige voorstedelike woongebied met verskeie roetes wat jou vinnig terug op die snelweg lei.
Erika M. - 29th July 2017
staying in Mouille Point, Kaapstad
Nice bestemming en baie sentraal.
Annelie S. - 29th July 2017
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea.
Hannetjie M. - 28th July 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig.
Rina W. - 27th July 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Sekere dele baie lekker om te bly.
Yolanda H. - 27th July 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid.
Petrus D. - 25th July 2017
staying in West Beach, Kaapstad
Awesome!
Andre W. - 24th July 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is 'n lekker en stil area.
Marilyn H. - 22nd July 2017
staying in Parow, Kaapstad
Sentrale ligging vergemaklik toegang tot inkopies, restaurant, ens.
Caroline R. - 22nd July 2017
staying in Plattekloof, Kaapstad
Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly.
Ronél S. - 22nd July 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Mooi Kaapse area.
P J. - 21st July 2017
staying in Pinelands, Kaapstad
Too little shops or malls for shopping. Also no site seeing places in the area for people without transport.
Adam B. - 21st July 2017
staying in Parow, Kaapstad
Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!
Dederich W. - 21st July 2017
staying in Claremont, Kaapstad
Interessant.
Mariette U. - 19th July 2017
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
Stunning!
Magda D. - 17th July 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Very neat environment.
Stacey L. - 17th July 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
.
Carike B. - 17th July 2017
staying in Welcome Glen, Kaapstad
Besondere plekkie, was onse eerste en sal beslis weer terugkeer.
Gerard L. - 17th July 2017
staying in Table View, Kaapstad
Pragtig.
Greens G. - 17th July 2017
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
Baie rustige en mooi omgewing.
Yolanda M. - 17th July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Daar is niks fout met die plekkie nie. Ek het net bietjie koud geslaap. Warm winterbeddegoed sou my slaap net meer gerieflike gemaak het.
Caron D. - 16th July 2017
staying in De Waterkant, Kaapstad
Ek bly gereeld in de Waterkant so die area is vir my bekend en 'n wonderlike blyplek om die eetplekke te geniet en sentraal geleë om die Kaap te ontdek.
Marleen B. - 16th July 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Moenie op jou eie gaan nie en bly van die straat af in die aand.
Liezel B. - 13th July 2017
staying in Flamingovlei, Kaapstad
Baie oulike area, naby baie toeriste-besienswaardighede.
Tracey M. - 12th July 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city.
Andries M. - 11th July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie mooi en rustig.
Louis N. - 11th July 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is baie spesiaal.
Leon V. - 10th July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie goeie toeristebestemming.
Bill V. - 10th July 2017
staying in Oranjezicht, Kaapstad
Baie sentraal en maklik bekombaar.
Richard W. - 10th July 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Would definitely go again.
Hendrik V. - 8th July 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Kaapstad self is die toeriste aantreklikheid met Tafelberg, die kusplekkies; veral Kaappunt en die historiese voorstede. Bellville is egter nie te ver geleë van hierdie toeriste aantreklikhede nie. Daar is egter groot winkelsentrums binne maklike bereikbare afstand van Bellville soos Tygervallei en Canal Walk.
Anton D. - 7th July 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Daar is 'n redelike verskeidenheid van winkels beskikbaar in Seaside Village kompleks om die meeste van jou behoeftes te bevredig. Net jammer Checkers was besig met opknapping met die gevolg dat die winkel redelik deurmekaar was.Ons net nie regtig die geleentheid gebruik om meer van die Big Bay omgewing te leer ken nie, tyd was te beperk.
Spencer T. - 7th July 2017
staying in Stadskern, Kaapstad
Great destination.
Spencer T. - 7th July 2017
staying in Stadskern, Kaapstad
Great place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]