Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.
"Kaapstad is 'n internasionaal-erkende toeristebestemming en doen hierdie erkenning gestand met onderskeiding."
"Ek verhuis binnekort hierheen. Kaapstad is pragtig - skoon, goed in stand gehou, strukture wat goed funksioneer."
"Kaapstad verskriklik mooi. Daar is so baie om te doen. Mense is vriendelik en sit hulle beste voet voor."
"Ons het Kirstenbosch en Groot Constantia besoek wat naby ons verblyf was, asook Houtbaai. Ons het ons kuiertjie in die Kaap terdeë geniet. Net jammer dat Eskom 'n paar plekkies vir ons onmoontlik gemaak het."
"Jammer ons moes terugkom Pretoria toe. My tienerseun het die Kapenaars as inhalig beskou as dit kom by verkeer. Rytoegang was nie iets wat vrylik gegee was nie. Die Kaap is pragtig."