Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Kobie N. - 19th July 2016
staying in Parow, Kaapstad
Te min tyd gehad om alles te verken.
Rika D. - 19th July 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Veilige verblyf.
Jacqueline V. - 19th July 2016
staying in Rondebosch, Kaapstad
Rondebosch is 'n baie lewendige plekkie, daar is baie plekke om te gaan uiteet en sommer net rond te loop.
Cobus L. - 17th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Goeie restaurante en 'n baie mooi area.
Petrus J. - 15th July 2016
staying in Vierlanden, Kaapstad
"Doe so voort".
Hèléne P. - 14th July 2016
staying in Table View, Kaapstad
Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi.
Hennie H. - 14th July 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Goed geleë en naby alles wat jy nodig het.
Stefano V. - 14th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Besoek gerus die Thirsty Oyster Tavern as jy in Gordonsbaai kuier. Uitstekende seekos.
Dirk D. - 13th July 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Maklik bereikbaar.
Jamie M. - 12th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Very nice.
Hannalie B. - 11th July 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Milnerton lekker sentraal veral so by Canal Walk Shopping Centre.
Johann S. - 11th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande.
Malcolm L. - 10th July 2016
staying in Tuine, Kaapstad
Die MyCiti busse werk baie goed - mens kan maklik sonder 'n motor klaarkom.
Nicola C. - 7th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Die beste vakansiebestemminng ooit.
Ann D. - 7th July 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Mooiste uitsig in die Kaap!
Rianne L. - 6th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mense was vriendelik. Omgewing is rusting en relatief veilig.
Piet R. - 1st July 2016
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Uitstekend geleë met maklike toegang vanaf en tot die stad.
Mzwakhe D. - 1st July 2016
staying in Table View, Kaapstad
Had a very pleasant stay. Thanks.
Jorindi T. - 27th June 2016
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Vrek oulike kusdorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Alicia J. - 23rd June 2016
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie.
Mellis W. - 23rd June 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Great location - enjoyed the easy access to shops, restaurants, beaches etc.
Wendy J. - 23rd June 2016
staying in Pinelands, Kaapstad
No bottle store as it is a dry suburb but otherwise no complaints! It is very convenient for patients / visitors to the Vincent Pallotti Hospital.
Fran H. - 23rd June 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Yes, it is a lovely area with great amenities and services nearby. The beach is lovely!
Cynthia V. - 23rd June 2016
staying in Tuine, Kaapstad
Die verblyf en omgewing is als wat 'n mens nodig het.
Porchia L. - 21st June 2016
staying in Table View, Kaapstad
Beautiful!
Marinda S. - 20th June 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Wel wat kan ek byvoeg? Ek wil daar bly!
Corné C. - 20th June 2016
staying in Brackenfell, Kaapstad
Die area waar ons gebly het is lekker stil en rustig.
Anadele C. - 20th June 2016
staying in Brackenfell, Kaapstad
In vergelyking met wat die stad Kaapstad bied, is Brackenfell nou nie juis 'n toeriste mekka nie, maar die gerieflikheid van die nabygeleë groot winkelsentrums sonder die voortdurende bedrywigheid van die stad maak dit 'n gerieflike plek om te bly/kuier.
Willie M. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Daar waar ons was (Dagbreek), was uitstekend. Dis mos Kaapstad in die platteland.
Hilmir J. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Omgewing is baie rustig en veilig.
Gerhard D. - 16th June 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker rustig.
Dries & Yolanda H. - 15th June 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige plek.
Pieter O. - 10th June 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Dis lekker in Bellville met naburige stede en dorpe wat naby is om te besoek, kan elke dag ander plekke besoek, ten laaste die Wes-Kaap is 'n skoon plek met discipline.
Ruida V. - 8th June 2016
staying in Vishoek, Kaapstad
Geen probleem. Waar 'n mens ook al gaan, dit is altyd lekker om nuwe plekke te ervaar. Vishoek as deel van die Skiereiland se suidelike ontdekking(s) is net so aantreklik soos enige ander deel vir reisigers wat wil ontdek en ervaar.
Dave S. - 2nd June 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Beautiful view! Restaurants were amazing! It was a really nice side of the city of Cape Town!
Charmaine W. - 2nd June 2016
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Bloubergrant has many restaurants and all you need. Lovely area.
Etienne R. - 1st June 2016
staying in West Beach, Kaapstad
Great!
Hanno H. - 1st June 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Ek ken Durbanville nie so goed nie, maar is gaande oor wat Tygervallei en Willowbridge sentrum my bied.
Susan K. - 31st May 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Baie sentraal, veilig, gerieflik.
Alta J. - 30th May 2016
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Very conveniently located. Wonderful.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]