Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.

Cape Town

JaMaRuRi Private Kamer

"Kaapstad was nogsteeds die mooiste en dit sal die mooiste bly. Ten spyte van die negatiewe sensasies maak ons die beste daarvan."

Cape Town

Wine Route 44 Guesthouse

"Gaan geniet die Kaap."

Cape Town

Azure on Big Bay

"Bly altyd 'n puik plek."

Cape Town

Shirley's Place

"Kaapstad verskriklik mooi. Daar is so baie om te doen. Mense is vriendelik en sit hulle beste voet voor."

Cape Town

Jacoma Hof 20

"Die beste plek om vakansie te hou! Beeldskoon."

Cape Town

City Lodge Hotel GrandWest

"Cape Town the place to be!"

Cape Town

Little House

"Ons het Kirstenbosch en Groot Constantia besoek wat naby ons verblyf was, asook Houtbaai. Ons het ons kuiertjie in die Kaap terdeë geniet. Net jammer dat Eskom 'n paar plekkies vir ons onmoontlik gemaak het."

Cape Town

Cone Cottage

"Jammer ons moes terugkom Pretoria toe. My tienerseun het die Kapenaars as inhalig beskou as dit kom by verkeer. Rytoegang was nie iets wat vrylik gegee was nie. Die Kaap is pragtig."

Cape Town

Kayleeway Apartment 1

"Ideal holiday destination."

Cape Town

Signal Hill Lodge

"Altyd lekke."

Cape Town

Franklin House

"Lieflike provinsie."

Cape Town

Feet Up Cottage

"Mooiste stad."

Cape Town

Villa Sunset Beach

"Love Cape Town."

Cape Town

Capri House

"A gem to be sure."

Cape Town

The Sunset Beach House

"Hartseer om te sien hoeveel boemelaars lê rond, ons wou die kasteel besoek, onbegonne taak. Dis hartseer om te sien dat ons geskiedenis so ten gronde gaan. Ek wou my kinders die kasteel gaan wyss, maar waar parkeer mens? Orals lê mense rond, nee wat ek het so onveilig gevoel en dit sommer gelos."

Cape Town

Die Kothuis

"Geniet dit om daar te kuier."

Cape Town

Seascape Guest House

"Lekke innie Kaap."

Cape Town

Villa de Vie Self Catering

"Paaie het min slaggate en die ligte brand snags. Baie meer om te sien as wat mens tyd voor het."

Cape Town

Admiralty B&B

"Eerste wêreld en bly maar bekoring om daar te wil gaan woon."

Cape Town

H208 Dolphin Beach

"Absolutley awesome."

Cape Town

Horizon Bay 103

"Loadshedding is a killer."

Cape Town

Westbury House

"What's not to love?"

Cape Town

E59 Dolphin Beach

"' n Pragtige, skoon stad met oneindige besienswaardighede, restaurante en wynplase in die onmiddelikke omgewing. "

Cape Town

Dolphin Beach E5

"Baie om te sien en te doen in Kaapstad en omliggende gebiede. Die Kasteel was 'n groot telleurstelling - baie verwaarloos en personeel is onvriendelik."

Cape Town

Tranquil Impulse on Strand

"Cape Town is clean, neat and very friendly people. Beautiful place."

Cape Town

Home from Home Eureka

"Lovely walks in Rondebosch gardens and Newlands Forest. Kalkies at Kalk Bay, a must for seafood lovers."

Cape Town

Mads Place

"Kaapstad is die plek om te wees. Een word: asemrowend."

Cape Town

Nautica Deluxe

"Save to walk at night and beautiful."

Cape Town

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Kaapstad is 'n perfekte bestemming vir toeriste."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers