Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Cape Town is a beautiful city - it is culturally diverse and brings with it a sense of excitement. There are mountains and beaches - beautiful gardens and places to eat and relax. The people are friendly and happy to help."
"Cape Town is beautiful, just very expensive."
"Daar is so baie om te doen in Kaapstad. Selfs die erge wind van die naweek het ons nie gekeer om 'n goeie tyd te hê nie."
"Die beste vakansie en skoon stad in Suid-Afrika. So baie om te sien. "
"Die roetes lughawe toe of selfs Kaapstad se toeristeplekke toe is nie vir my goed beplan nie. Die GPS of WAZE vat jou deur of langs al die informele nedersettings deur en jy moet permanent op die uitkyk wees vir perde en mense op die pad. Baie gevaarlik as jy vrou-alleen is."
"Cape Town is a very beautiful city with lots of attractions to keep both adults and children entertained."
"Lovely place to visit, except for all the homeless people that are just staying anywhere. It really affects the serene surroundings."
"Dis sal baie behulpsaam wees as daar 'n algemeen-bekende webwerf of publikasie beskikbaar gemaak word aan toeriste wat mens 'n goeie idee kan gee van waar om te gaan en wat mens daar kan doen. Veral met die kostes vir die besoek ens."
"Verkeer in Kaapstad is maar altyd besig. Soos wat die toeriste toeneem, is die kriminele element ook aan die toeneem. Toenemende armoede is baie meer opvallend in Kaapstad en omliggende dele, en dit is 'n kommerwekkende en angstige gevoel om te sien hoe vinnig dit besig is om te gebeur."