Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Ek is nie seker oor Kaapstad nie, maar Simonstad sal ek hoog aanbeveel."

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Lodge

"A great tourist destination, but be prepared for the traffic."

Kaapstad

Sea Spray 202A

"We felt the love and we had a blast, Cape Town is beautiful and a great travel destination. We will definitely come back."

Kaapstad

1105 Portico Beachfront Apartment

"Kaapstad is 'n uitstekende bestemming en veral ook vir my en my seun as fietsryers!"

Kaapstad

Mariner Guesthouse

"Die klein kusdorpies is 'n juweel weg van die middestad. Pragtige uitsig met oulike eetplekkies teen bekostigbare pryse."

Kaapstad

8 on Penguin

"Ons is baie lief vir Kaapstad, my man en seuns is kranige fietsryers, so hy het al 20 fietstoere gedoen. Saam met dit maak ons dit sommer 'n kort wegbreek vir onsself."

Kaapstad

Premier Hotel Cape Town

"Love the people."

Kaapstad

Welgemoed Villa

"Kaapstad is die perfekte toeristebestemming. Soveel om te doen teen baie bekostigbare pryse."

Kaapstad

Dolphin Inn Guesthouse

"Baie besig. Lang rye vir alles. Bedelaars lastig, maar geen agressie. Mense vriendelik."

Kaapstad

Premier Hotel Cape Town

"Lots of vagrants and homeless people on the streets and at robots."

Kaapstad

Bay Breeze

"Lekker kuier- en eetplekke op die wynlandgoed en omgewing. Veilige blyplek is belangrik."

Kaapstad

On 17 Avondale

"Kaap bly altyd 'n goeie vakansiebestemming."

Kaapstad

Beaumont Cottages 2

"Groenpunt en Seepunt areas is te besig en aanhoudende verkeer maak die area te besig. Gebruik die area net vir die cycle tour. Sal nooit daar kan vakansie hou nie. Die area het ook te veel bedelaars en jy word oorweldig met die bedelaars op grondvlak. Groenpunt is beslis nie my vakansiebestemming nie."

Kaapstad

Bloemenzee Boutique B&B

"Mooiste plek in die wêreld. Baie om te sien en te doen!"

Kaapstad

Harold Inn

"The best place ever."

Kaapstad

Caline VIP

"Very nice."

Kaapstad

Strandsig 407

"Ek is 'n Kapenaar en beveel beslis ons mooie stad aan. "

Kaapstad

Premier Hotel Cape Town

"Ons kan gerus meer daarheen gaan - kry net die gevoel dat hulle uitermatig duur is rondom Seepuntarea. Die stad cater beslis meer vir internasionale toerisme. "

Kaapstad

25 on Fitzpatrick

"Een dag vir die stad is te min. Te veel om te doen. "

Kaapstad

Kay's Sleep Inn

"Baie te doen in die stad. "

Kaapstad

Villa Labos

"Ons gereelde vakansieplekkie, want ons seun woon in Camps Bay."

Kaapstad

1 Mountain Rd Boutique B&B

"Cape Town as capital destination doesn't do the smaller coast towns justice at all. Fish Hoek, Simon's Town and surrounding areas - thát is the true Cape experience."

Kaapstad

Premier Hotel Cape Town

"Beste stad ooit. "

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Kaapstad is baie mooi. Sal weer besoek."

Kaapstad

Sea Gem

"Baie rustig het Kaapstad geniet."

Kaapstad

29 Carissa Street

"Dis altyd lekker om in die Kaap te kuier."

Kaapstad

The Sunset Beach House

"Weskus verder noord as Langebaan was vervalle en 'n teleurstelling."

Kaapstad

Sea Breeze Guest House

"Netjiese paaie. Goeie eetplekke. Vermaak om van te kies en te keur."

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Kaapstad is baie lekker!"

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang