Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.

Kaapstad

Saltycrax Backpackers

"Dit bly die beste eenstop-bestemming waarvoor jy kan vra."

Kaapstad

Bungalow 23

"Verkeer is baie erg op sommige dae, maar baie lekker vakansiebestemming."

Kaapstad

Oceangolf Guest House

"Definitely coming back again. "

Kaapstad

Vergenoegd Guesthouse

"Mis die Kaap al klaar weer."

Kaapstad

Glencairn Holiday Apartment

"A wonderful destination."

Kaapstad

Just Off Long

"The most convenient place to visit and met beyond my expectations. "

Kaapstad

Longbeach Beach House

"Baie plekke om na te gaan. "

Kaapstad

Tranquility

"Trots SA."

Kaapstad

Hidden Way Self-catering Cottage

"Cape Town offers a lot of beauty - don't forget to visit Muizenberg, Kalk Bay and Kirstenbosch."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Kaapstad is beeldskoon."

Kaapstad

Die Strand Woonstel

"Die mooiste plek in SA. Soveel om te sien, restaurante om by te eet, plekke om te besoek! Die mooiste see en berg en plantegroei, om nie van al die strande te praat nie. Die Waterfront is altyd lekker om te besoek."

Kaapstad

The Green Gecko

"Natuur is so mooi, die mense vriendelik en baie om te doen."

Kaapstad

Tranquil Impulse on Strand

"Malhuis in Desember!"

Kaapstad

Kumoya

"Dis die beste vakansieplek in RSA."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Soveel om te doen sonder om ver te gaan!"

Kaapstad

Joy's Place Guesthouse

"There is no place that can compete with Cape Town. Weather, affordability, friendly people, beautiful scenery. What more could one ask for?"

Kaapstad

Manor on the Bay

"Top restaurante! Gasvrye inwoners! Unieke bestemming!"

Kaapstad

Panorama Self Catering 2

"Ons gaan gereeld Kaap toe, bring meeste van tyd in die Waterfront deur, die akwarium, Cape Wheel en kabelkarretjie is altyd op my lys van dinge om te sien en te doen."

Kaapstad

Be My Guest Lodge

"Jammer oor reisbeperkings a.g.v. Covid-19 en oningeligte buitelandse regerings; Kaapstad bly een van die beste buitelandse reisbestemmings ter wêreld!"

Kaapstad

1 Tivoli

"Natuurlik die mooiste stad. "

Kaapstad

Kenridge Studios

"Cape Town is the most beautiful city in South Africa. They can however keep their traffic."

Kaapstad

Avian Leisure Shearwater

"One of the best holiday destinations in the world!"

Kaapstad

Grandview Guesthouse

"Baie lekker stad!"

Kaapstad

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Nice destination for overseas and/or rich travellers. Lots of traffic, even mid-week."

Kaapstad

Sea Breeze Guest House

"Dit was opmerklik hoe relatief skoon en netjies Kaapstad is met byvoorbeeld straatligte wat werk en min slaggate in die paaie in teenstelling met die swak toestand wat Gauteng homself in bevind!"

Kaapstad

The Fairway

"Alles in een: see, berg, natuur en vriendelike mense!"

Kaapstad

Strandsig 407

"Die plek om te wees naby die strand om die vars lug en rustigheid te geniet."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang