Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3635 reviews.
"Robertson is a relaxing break. The people are very tourist-friendly and the wine routes are excellent."
"Absolutely love McGregor and love the small town. The people were very friendly and welcoming. Lots of things to do around like the donkey sanctuary!"
"Ek is my lewe lank verlief op die Paarl-omgewing. Wou nog altyd van die dorp 'n woonbuurt maak, maar die kontant is net nie daar nie. Ek sal enige tyd in Paarl op vakansie wil gaan."
"Ceres is a very warm in the summer and cold in winter. I was so sick after the sunny weekend, but I think it's because of the dry warm weather conditions, but a very beautiful valley."
"Paarl self is nie so mooi soos Franschhoek en Stellenbosch nie, maar dit het sy eie charm."
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Rhodene Farm Cottages"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."
"Lovely little scenic town with beautiful buildings and awesome restaurants and shops. Cape Dry Dried Fruit has excellent prices, ideal base to explore the region."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Gabriella's Accommodation"Pragtige Kaapse natuurskoon en baie besienswaardighede, rustige atmosfeer en lekker om daar te kuier."
"Alles lekker naby mekaar, vriendelike mense, veilige en skoon dorpie. Alle restaurante van hoë gehalte."
"Daar is min te doen in die dorp waarvan inwoners my kon vertel - basies "cider" gaan proe en "zipline". Ek was daar om park run te doen - dit is 'n mooi 5 km-roete Saterdagoggende 8:00 en beslis iets om te doen as jy wil stap, draf of hardloop."
"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."
"'n Gastweeplaatstofie sal baie help met beurtkrag periodes van 4 ure vir koffie of ietsie te ete maak."