Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Die restaurant Giovanni's was lekker. Die pizza was seker die beste wat ek al ooit geëet het."
"Very hot. There are some wonderful hikes. Use the AllTrails App, it guides you to them all."
"Touwsrivier se dorp het historiese belang en daar is museumstukke om te besigtig. Die dorp is ongelukkig baie vewaarloos en dit breek die algehele ervaring af na 'n teleurstelling."
"Dit is 'n wonderlike omgewing met 'n ryk geskiedenis. Wonderlike kultuurskatte, mens het nie genoeg tyd om almal te besoek nie. Die dorp is netjies, skoon en die blomme op die sypaadjies laat met voel asof jy nie werklik in Suid-Afrika rondbeweeg nie. So jammer dat parkering altyd 'n probleem is en dat ons ouer garde ver moet loop om by iets uit te kom."
"Stellenbosch has a lot to offer, different restaurants, vineyards, activities, and beautiful landscapes. A short drive to the beach (Strand) and about an hour's drive to Cape Town. Stellenbosch is a great base for exploring the area."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Church Hills Boutique Guest House"Prentjiemooi dorpie teen die berg en kyk uit oor die vallei."
"Dit is 'n baie mooi dorp. Net jammer dat bedelaars so bietjie begin oorneem."
"Robertson has an attractive main road with several coffee shops, restaurants, farmstalls, a lovely art gallery and several popular camping areas along the river. The butcher in town supplied fresh meat for braaiing and the many wine farms were attractive. The vineyards and mountain views very pretty. We noticed a few new shopping centres since our last visit several years ago."
"Ons was ongelukkig daar oor 'n publieke vakansiedag en meeste van die instansies was toe."
"A nice place to be situated away from the city as other areas are easily accessible in an hour's drive eg. Stellenbosch, Cape Town, Ceres etc."
"Ek is van Wellington en gelukkig ken ek Paarl. Jy sal nie 'n fout maak as jy in Paarl wil oornag nie. Dis een asemrowende natuurskoon Boland."
"Wellington is a very quiet town. It's perfect for a short and quiet getaway - two nights maximum though, as places to eat and things to do are limited."
"Wonderful town, excellent wine farms. Lovely people. There are not many places that are super child-friendly in the greater Robertson area, although most wine farms have facilities that can keep children under 5 busy. A very neat town, with minimal litter and a general sense of pride. The Checkers flagship @the Quarter is of the best."