Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Dit was 'n ervaring en ons het dit baie geniet, behalwe dat dit die hitte-naweek was."
"Ons was vir die 1ste keer in Paarl en ook by die Afrikaanse Taalmonument. Wat 'n voorreg. Ons gaan vir seker weer hier kom draai."
"As die res van Rawsonville Slanghoek Mountain Resort se tipe eienaars en personeel het sal hul ver kom."
"Dit is 'n lekker kuierplek, rustig, wonderlik, met lekker kos."
"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."
"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."
"Heerlike klein dorpie met lekker plattelandse atmosfeer. Heerlike klein restaurantjies om van te kies."
"Very nice, small town experience. A little out of the way but its worth the trip."
"The town is lovely and the area is really beautiful to visit. Highly recommend visiting Montagu."
"There is just too much to do in Stellenbosch, our 11-day stay wasn't enough to get through all the wonderful and fun places Stellenbosch has to offer for both kids and adults."
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Wynlande
Rhodene Farm Cottages"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
"Baie sentraal vir ons wat van Sutherland af Kaap toe moet kom vir besigheid."