Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Pragtige dorpie en 'n moet-besoek in Suid-Afrika, sou graag 4 uit 5 wou gee, net jammer die plaaslike munisipaliteit gee te min aandag aan McGregor, maar dankie vir die plaaslike inwoners, en ander betrokkenes wat uithou en versorg."
"Baie warm gewees, maar 'n pragtige dorpie. Wens ons het meer tyd gehad om te "explore"."
"Stellenbosch is full of history and the wine farms in the area are a great place to visit."
"Baie om te doen in Ceres. Die omgewing en die natuur asemrowend. Die Zipsliding was ons hoogtepunt."
"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."
"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
"We enjoyed a couple of hours visiting the University Botanical Gardens and their lovely café."
"Tops, skoon en rustig, maklik om hier te bestuur, goed geleë. 'n Plesier om te besoek! Eg-Afrikaans, maar ook Engels!"
"Ontspanne en stil atmosfeer. Besonders skoon en word mooi instandgehou."
"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."