Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3732 reviews.
"Good restaurants and interesting shops. Donkey sanctuary is a highlight & a must-visit. Had a relaxing stay."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Absolute Castillo"Was daar vir 'n bruilof en het dus nie baie beweeg. Baie dinge om te ervaar en kan n besoek aanbeveel. Ongelukkig was die Het Vlock Kasteel gesluit vir een of ander rede wat n besoek werd sou wees!"
"Ons het Ceres gekies omdat dit baby die dorp was waar ons die volgende dag moes wees. Dus het ons ongelukkig nie die area verken nie."
"Stellenbosch is a beautiful town with many restaurants and coffee shops to enjoy."
"Vir mediese doeleindes is Rawsonville nie voldoende nie. Daar is nie 'n apteek in die dorp nie."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Wat 'n interesante plekkie. Sal hom regtig weer besoek!"
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Absolute Castillo"Lekker besige plattelandse dorpie met die pragtigste uitsigte rondom die dorp."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."