Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3732 resensies.
"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Chic Shack"Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!"
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Wynlande
Bon Forelle Selfsorg"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."
"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."
"Robertson is 'n baie lekker toeris-vriendelike dorpie. Daar is baie om te doen en te ervaar, maar meestal vir volwassenes."
"Redemption Leather shop just outside town was a lovely find. Beautiful views at Val du Charron Restaurant, just outside town."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Baie mooi met die vriendelikste mense. "
"Dorp nie toerisme-gefokus nie, maar omgewing is pragtig en baie mooi plekke om te besoek."
"Heerlike wegbreekplek, naby stad. Lekker snuffelwinkels en nabye geleë staproetes, wynplase en dorpe om te verken, maak dit die ideale wegbreekplek van al die gewoel."
"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
"Montagu is 'n rustige dorpie met plattelandse mense wat vriendelik en behulpsaam is. Daar is heelwat plekke om te besoek en restaurante wat van die beste kosse voorsit. Die dorpie is baie netjies en strate is mooi skoon. Jy moet die dorpie net besoek."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
La Montagne Lodge"Ondersteun asseblief die plattelandse dorpies. Moeite werd om te besoek."