Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Roosenwijn Guest House"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "
"Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet! "
"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
"Vriendelike dorpie met vriendelike mense, verskeie uitstekende restaurante en blyplekke. "
"People are extremely friendly and it seems like the town has quite a bit to offer with all their events coming up! Would love to visit again."
"Pragtige dorpie - die padverleggings op die stadium 'n pyn as jy Swellendam/Roberson se kant toe ry en ek vermoed dit gaan nog jare neem om te voltooi. Vrugtetyd, maar geen vrugte stalletjies/winkel in die dorp wat vrugte verkoop nie en supermarkte mal met pryse! Lekker staproetes - selfs 'n stappie deur die dorp is 'n fees met al die ou huisies en geboue. Die Cape Dry winkel is 'n moet en lei jou lekker in die versoeking met al hulle heerlike eetgoed. "
"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Absolute Castillo"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
La Montagne Lodge"Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante. "